Pasgelaai

Die Afrikaanse skryfgids

Izak de Vries 2012-11-06 "Vóór ek nog mý kopie bekom het, was daar al aspirantskrywers wat my vertel het hoe goed die boek is. Ek het dit intussen gelees en ek beveel dit nou aan vir enige persoon wat in skryf belangstel." Izak de Vries resenseer Die Afrikaanse skryfgids.

Sensus 2011

Theodorus du Plessis, Naomi Meyer 2012-11-06 "Ek dink dit wys dat Afrikaanssprekendes nog nie heeltemal deur die ANC-gedrewe angliseringsgolf oorspoel is nie, omdat ’n betekenisvolle aantal mense nog bereid is om hulle met Afrikaans te identifiseer." Theo du Plessis oor die taalstatistiek.

"Crossroads" by Nolan Sampson

Nolan 2012-11-06 Where life’s roads leads
no one ever will ever know
The unknown journey of life
Where just possibilities exist and
life’s questions get more
Don’t know what’s in store
As I walk the road as once before
Because …

"Down on my knees" by Nolan Sampson

Nolan 2012-11-06 Inside, I cry silently
Inside, I die quietly
Outside, I lie openly
Carry a mask hopelessly
Still love you endlessly
‘Cause hope is gone on wings of lies

"Final Goodbye" by Nolan Sampson

Nolan 2012-11-06 Your love for me just isn’t strong enough
for you to stay and be my love
For some odd reason
I just can’t let it be

"Genadelose Engel" deur Andre Fourie

Andre Fourie 2012-11-06 Jy’s die een wat roep van buite
Duisternis verblind my oë
Die vrugte van jou boom is ? verleidende gif
Maar ? vyeblaar bly my verskoning

M3HSS

Jacobus Faasen 2012-11-06 superstreng g’programmeer, struktuurgeweldswildernis in,
hlopekha Mens, ter wille van Oorlewing, t’midde van t’kort,

Die waarheid onder Oupa se hoed

Hennie Fritz 2012-11-06 “Op dees aarde is daar min dinge wat my nog sal verbaas”. So hoor ek Oupa eenkeer oor ’n saak of gebeurtenis sê.

Jan Rap en Afrikanerskap

Thomas 2012-11-06 "Die ANC is besig om hierdie land onberekenbare skade met ras-obsessiewe denke aan te rig. Ek is werklik bang dat ons soortgelyke skade aan Afrikaans gaan aanrig as ons nie ons obsessie oor ras gaan begrawe nie."

Die mites en die werklikheid oor die ouderdom van die aarde

Panda 2012-11-06 Die aarde se rotasiespoed het oor miljoene jare beduidend afgeneem, hoofsaaklik as gevolg van die maan aangedrewe effek van getye op die oseane van die aarde.

Richard van der Ross oor slawerny

Johannes Comestor 2012-11-06 "Van der Ross maak gewag van 'n belangrike oorweging, naamlik dat slawerny beoordeel moet word in die konteks van wat aanvaarbaar in daardie tyd was."

In die land van Kammalielie

Anna Davel, Naomi Meyer 2012-11-06 "Ek bôgom byvoorbeeld soos ‘n histeriese apie op een van die liedjies wat gaan oor ‘n besoek aan die dieretuin. Die klankingenieur het ‘n paar keer bekommerd in my rigting gekyk terwyl ek so gebôgom het!" Anna Davel vertel van haar toonsettings van Jaco Jacobs se gedigte.

"Lemon Zest" by Retha Neethling

Retha Neethling 2012-11-05  

"Belydenis van 'n Uitgeworpene" deur Daan Oosthuizen

Daan Oosthuizen 2012-11-05 As ek soos julle kon wees sou ek
Niks voel dieselfde vir my as jy
Verduur my asseblief net meer
In plaas van my identiteit probeer keer

"It ended too quickly" by Lara Putter

Lara Putter 2012-11-05 It ended too quickly
It ended today
I'm still have to think of the reasons
But this thinking takes too long and
these reasons feels more like excuses

Charl-Pierre Naudé soos koffie en croissants in Maastricht

Carina van der Walt 2012-11-05 "Op Vrydagaand 26 Oktober het die Afrikaanse digter Charl-Pierre Naudé by die negende Maastricht International Poetry Night (MIPN) opgetree. Hy was vanjaar se eregas."

"Hooftrekke" deur Nicoléne Geeringh

Nicoléne Geeringh 2012-11-05 Koljander, koljander
grasgroen die bos
Sou ? wandeling haar
? duur les kos

"Losing my mind" by Paul Klaas

Paul Klaas 2012-11-05 You're bright like the stars in sky
You're the moon that shines through the night
I reach out and you're not by my side

"Woorde" deur Xander Foster

Xander Foster 2012-11-05 Woorde is ek
Woorde is waarvoor ek leef
Woorde is krag
Woorde is my leed

"Time will tell" by Nicolene Grobler

Nicolene Grobler 2012-11-05
Top