LAPA Uitgewers2012-10-17"Hierdie boek bespreek die loopbane en prestasies van 75 van die mees legendariese spelers wat die afgelope 75 jaar vir Noord-Transvaal, die Blou Bulle en die Bulls gespeel het."
LAPA Uitgewers2012-10-17"Jou engele se begeleiding spreek altyd van hoop en hulle wys graag vir jou watter keuses en gesindhede vir jou ’n bestaan vol vreugde in stede van vrees kan oopmaak."
Jaco2012-10-17Dit verstom my dat ons hier op die Net Afrikaners kry wat nog wil voorskryf wat en wie is Afrikaner, asof hulle gesagsposisies beklee om sodanige stellings te kan maak.
Trisa Hugo2012-10-17Die tantième sal dan gaan vir ons plaaslike Sopkombuis, en vir Vriende van Kleinmond Biblioteek. Dit gee blootstelling vir die skrywers, kos vir mense, en koop boeke vir kinders.
Jan Rap2012-10-17Mens weet dus nie mooi wat jy nou eintlik afskiet nie, die Afrikaner, of jou (en die Engelse koerante) se stereotipering van die Afrikaner nie.
Jan Rap2012-10-17"Hierdie inklusiewe benadering van jou is 'n verkeerde ene want die Jonathan Jansens, Arense, Cordeurs, Lloyds, Adam Smalls ens van hierdie wêreld staan op geen gebied 'n duim terug vir enigiemand op hierdie aarde nie. Om vir hulle in effek te sê "toemaar, julle is ook Afrikaners" is 'n belediging."
Renata Redelinghuys 2012-10-17"Champ is ‘n stoute komedie oor drie jong mans wat een ding gemeen het: hulle is almal sukkelende akteurs wat desperaat is vir werk, elkeen natuurlik met sy eie verantwoordelikhede wat hy moet nakom."
Gustaf Pienaar2012-10-17"Die een groep het stelling op ’n strategiese koppie ingeneem en die ander groep moes probeer om hulle daar uit te kry en die koppie oor te neem. Albei groepe was met Martini-Henry-gewere gewapen, maar natuurlik, omdat dit ’n skyngeveg was, het hulle nie met skerppunt-ammunisie geveg nie, maar met loskruitpatrone."