Pasgelaai
Die olifant en die by
2012-11-21 "Die bladsye beef tussen Thomas se vingers. Bye. Byekorwe. Heuning, die teengif. Swerms. Iets steek in die by wat die aanduiding is."Verbruikerstudies-vraestel: November 2011
2012-11-21 Die einde van die Matriek-eindeksamen is in sig. Moet jy nog Verbruikerstudies skryf? Hier is 'n vinnige skakel na die 2011 vraestel.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013
2012-11-21 Human & Rousseau en LitNet nooi Afrikaanse kortverhaalskrywers onder dertig uit om hul ongepubliseerde verhale in te skryf vir die Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd.November - Week 3
2012-11-21 In hierdie rubriek skryf advokaat Gustaf Pienaar oor hofsake wat hierdie betrokke week in die nuus was. Die jaartal maak nie saak nie. Hierdie almanak is ’n tydmasjien wat heen en weer deur die regsgeskiedenis wip.Die resepsie van Romeinse reg in die Suid-Afrikaanse regstelsel: stare decisis en curia ius novit
2012-11-21 "Die doel van hierdie artikel is om die uitwerking van die stare decisis-leerstuk (Engelse reg) en die curia ius novit-reël (Europese siviele reg) op die Suid-Afrikaanse regsontwikkeling vas te stel."
Nuut by LAPA Uitgewers
2012-11-21 Kyk bietjie na die splinternuwe boeke wat vanaf LAPA Uitgewers beskikbaar is.
KdK: Waarheidspreker of Kluitjiebakker?
2012-11-21 In ’n skrywe wat op 16 November verskyn het maak Kobus de Klerk soos gewoonlik allerhande waarheidsaansprake sonder om enige bewyse te verskaf.
t’r wil van kontinuïteit
2012-11-21 Vader, Schepper, Wetgewer, teen pejorativering,Vestig, Allah, Op’nbar’nd, Indien U Wil, v’rligting,
Skud Millennium Drie Mens, woekies, uit slaap,
sjatansberg hang hoog bo Moeder, Stad, Kaap
Varkspek, kyk 'nedersaksies' op
2012-11-21 As jy die dialekte wil verstaan, 'google' Nedersaksies-dialekte.
Trienie oor 'boerewors' en vroue
2012-11-21 Ek dink dat dit niks met 'lis van satan' te make nie, maar alles met sekslus en bipolariteit van SA-vroue wat jy beskryf.
Adel onder Afrikaners in SA?
2012-11-21 Van my voorgeslagte was bv in 1600's 'burgemeester' in Venlo. Dit was 'n koninklike bevestiging na verkiesing deur gulde.
Die diensbaarheid van die agnostici se antagonisme
2012-11-21 Daar is weer deesdae ’n kenmerkende sarsie persoonlike aanvalle vanuit die beleërde geledere van die agnostici.
Jan Rap se "ONS" en "JULLE" Sindroom
2012-11-21 Om gedurig vir Afrikaners (van hulle wat moontlik, vir al wat jy weet, ook in die verlede HNP/KP gestem het) te sê: “Wê. Ons het julle mos gesê!”, bied geen oplossing vir vandag se Afrikaner-probleme nie.
Die mite en die meem
2012-11-21 Toe Dawkins die woord “meme” geskep het, het hy dit gebruik om iets waarneembaar ’n naam te gee, nl die mens se eienskap om iets na te boots.
'tuisland' Stellenbosch?
2012-11-21 Dit was blatant vermetel al die jare, dat 'Stellenbosch' hulself as 'akademiese bakermat' in SA voorgehou het.
Fotoblad: Boekbedonnerd, Richmond
2012-11-20 Die vyfde Boekbedonnerd-fees op Richmond in die Karoo het op 25-27 Oktober plaasgevind. Darryl David, die organiseerder van fees het vir ons 'n paar foto's gestuur."Money is a devil" by Lucky Motsage
2012-11-20 I say money is a devilMoney is a devil
but we love it anyway
Look what it did to you
