Pasgelaai

"Soldier" by Ricardo Kinshella

Ricardo Kinshella 2012-11-22 What you see
Is my disappointing beauty, it's my agony
I'm aesthetically pathetic, and I guess I'll be
Your worst enemy

"Tronk Tattoo" deur Shany Delport

Shany Delport 2012-11-22 Soos 'n verwilderde dier ontsnap
en weggehardloop van alles af
Ek verstaan jou onverantwoordelikheid
Ek voel dit self
Ek voel dit self
Ek voel jou binne in my

"Time" by Lou-Mari Burnett

Lou-Mari Burnett 2012-11-22 Time no longer waits for anyone
It never did, it never wanted, it never will
As the tick-tick-ticking of the clock knocks on

"With Open Eyes" by Wendy Acton Burnell

Wendy Acton Burnell 2012-11-22 So much to see, so much to learn, where have you been so long?
Been missing out on this whole life, were hiding in the dark
It’s time step into the light, accept the gifts you’re given
Our time on earth is fleeting, so it’s time you started living

Trienie, wat probeer jy sê?

Hans Richardt 2012-11-22 Is jy 'n inmenger of 'n maatskaplike werker?

Urban legends'/voorstedelike legendes en dinge op LitNet

Hans Richardt 2012-11-22 Die tydlose toets sal wees om in ’n sekulêre staat die vakansiedae af te skaf.

Antwoord vir Jaco

Jan Rap 2012-11-22 Ek reken jy is min of meer in dieselfde kamp as Niekie van den Bergh so jy behoort goed te weet wie die ONS en die JULLE is waaroor jy nou so ontsteld is.

“Camagu!”

Jacobus Faasen 2012-11-22 sonner ’n uitroepteken, enige slagspreuk,
uitroep, na meer v’rname, fisies afwesige,
Entiteit, Wese, Schepper, umDalimKhulu,
sonner eksklamasiemerkie, sallittie werkie

Spesiaal vir Kobus

Gay ou man 2012-11-22 Tienuur in die oggend besluit ek en my vriend om see toe te ry, na Bird Rock, en 'n rukkie daar te sit. Ek voel effens bedruk en die vars seelug sal my dalk beter laat voel.

Oor kontak met gode

Pro-dink 2012-11-22 Dit is vir my ’n verdere verklaring dat gode en godsdienste hul oorsprong eenvoudig in ons breine het en om die ou godsdienstige geskrifte as “heilig” te beskou, ongeregverdig is.

"Ieder diertje zijn pleziertje"

Johannes Comestor 2012-11-22 'n Mens moet daarteen waak om jouself interessant te vind en veral om te veronderstel dat ander mense in jou doen en late belangstel. My bestaan is tydelik en wat ek dink, is opsioneel. Sankovitch verlustig haar egter in haar wêreldjie en deel dit as kosbare kleinode met die leser.

Haikoe-kompetisie: 13 Haikoes deur Francois Verster

François Verster 2012-11-21 Francois Verster skryf 13 haikoes vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Hermien Strumpher

Hermien 2012-11-21 Hermien Strumpher se haikoe vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 3 Haikoes deur Adriaan Coetzee

Adriaan Coetzee 2012-11-21 Adriaan Coetzee skryf haikoes vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: Haikoe-gedig deur Dalena Theron

Dalena Theron 2012-11-21 Dalena Theron se haikoe-gedig: 5 haikoes oor São Paulo.

Haikoe-kompetisie: 5 Haikoes deur Zeppie

Zeppie 2012-11-21 Blogger Zeppie se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 8 Haikoes deur André Müller

André Müller 2012-11-21 André Müller se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: Haikoe 6 deur Leon van Rooyen

Leon van Rooyen 2012-11-21 Leon van Rooyen se laaste haikoe vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: Haikoe 2 deur Jacques Janse van Rensburg

Jacques Janse van Rensburg 2012-11-21 'n Tweede haikoe deur Jacques Janse van Rensburg.

Haikoe-kompetisie: 14 Haikoes deur Paula Hartzenberg

Paula Hartzenberg 2012-11-21 Paula Hartzenberg se eerste 14 inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.
Top