Pasgelaai
Haikoe-kompetisie: Haikoe 6 deur Leon van Rooyen
2012-11-21 Leon van Rooyen se laaste haikoe vir ons kompetisie.
Haikoe-kompetisie: Haikoe 2 deur Jacques Janse van Rensburg
2012-11-21 'n Tweede haikoe deur Jacques Janse van Rensburg.Haikoe-kompetisie: 14 Haikoes deur Paula Hartzenberg
2012-11-21 Paula Hartzenberg se eerste 14 inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.
Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Wanda Verster
2012-11-21 Wanda Verster se inskrywing vir ons kompetisie
Haikoe-kompetisie: Eksperimentele haikoes deur Charl Cilliers
2012-11-21 Charl Cilliers eksperimenteer met die haikoe-vorm.
Haikoe-kompetisie: 2 Haikoes deur Monty Isaacs
2012-11-21 Monty Isaacs se inskrywings vir ons kompetisie.Haikoe-kompetisie: "Vier seisoene en sewentien haikoes" deur Linky de Bruyn
2012-11-21 Linky de Bruyn se 17 haikoes word ook as oudio-visuele ervaring aangebied.
Haikoe-kompetisie: Haikoe 15 deur Paula Hartzenberg
2012-11-21 Paula Hartzenberg se 15de haikoe vir ons kompetisie.Uit die argief: gedigte deur Izak van Rensburg
2012-11-21 Izak van Rensburg se versameling gedigte uit LitNet se argief.Haikoe-kompetisie: Heelwat haikoes deur Floris Brown
2012-11-21 Floris Brown gaan groot met die haikoe in Afrikaans!Jeff, who lives at home laat ’n mens tevrede by die teater laat uitstap
2012-11-21 "Die Jeff van die titel (gespeel deur Segel) is die spreekwoordelike probleemkind. Op dertig bly hy nog in sy ma (Susan Sarandon) se huis, want hy kan net nie rigting kry nie."MK MVP-video's binnekort vrygestel
2012-11-21 Die derde MK Musiekvideoprojek-wenners se video’s word Donderdagaand die 22ste November in Kaapstad bekendgestel. LitNet het met MK se inhoudsbestuurder, Stephan Potgieter, gesels oor die proses en dít waarna ons later hierdie week kan uitsien.KykNET Musiek ondersteun die plaaslike musiekbedryf
2012-11-21 As jy mal is oor Afrikaanse musiek, kan jy nou inskakel op DSTV se kanaal 146. KykNET het op 13 November ’n eksklusief Afrikaanse musiekkanaal geloods. Ons het by Stephan Potgieter, KykNET Musiek se inhoudsbestuurder, gaan hoor hoekom die kanaal gróót nuus is.Die voorkoms, frekwensie en aard van seksuele misbruik deur jong vroulike seksoortreders in ’n inwoonsorgsentrum
2012-11-21 "Die doel van hierdie navorsingstudie behels ’n verkennend-beskrywende ondersoek na die voorkoms, frekwensie en aard van seksuele misbruik onder meisies in ’n inwoonsorgsentrum."Markdag: 'n Kwylboek
2012-11-21 Markdag is ’n kwylboek. Met eerste oogopslag is die foto’s verruklik, die stilering is vars en hedendaags, en daar is sommer baie resepte wat ek vir seker tuis sal aandurf. Om die waarheid te sê, dis ’n boek wat jou ure lank kan besig hou deur slegs daardeur te blaai – selfs voordat jy jou voorskoot aangesit het.LitNet Akademies-resensie-essay: Onse vaders deur Karin Brynard: ’n nuwe aangesig vir betrokke literatuur
2012-11-21 "Brynard het die luukse om in ’n polities gemarginaliseerde taal veel meer aandag aan karakterisering te gee. Sy is daarom nie, soos Nicol, aangewese op papkamerade nie, en die tekstuur van haar skryfwerk dring daarom sterker deur tot die kern van die daaglikse lewe waar ou rassisme en nuwe naasteliefde skouers skuur."WF 2012: Top-tien-finaliste aangewys!
2012-11-21Hier is die top-tien-finaliste vir LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksie-skryfkompetisie. Koos Kombuis en Fanie Viljoen lewer kommentaar.
