Haikoe-kompetisie: 2 Haikoes deur Ockert J du Preez

  • 0

Die blomme se sagte vars reuk
vul die kamer
van jou leë hospitaalbed

Ek proe nog jou rooi soepel lippe
voel jou vlees se rondings in die reën
verlang na jou in die winter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top