Huis, woning, tuiste: Ockert J du Preez se inskrywings
2017-02-16Lees Ockert J du Preez se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Aanlyn inkopies
2014-03-04"Bladsy een van die soekresultate:
Wow, dis fantasties!
Ek weet nie watter een om te kies nie!"
Wmj?
2014-02-04"Wmj?" kom die e-pos deurgesnel.
Ek dink by myself: "Wat de hel
bedoel sy?
Wmj? Wmj? Wat rook sy?"
Die mensdom moet die heeltyd gekoppel wees
2014-01-21"Elke dag sien ek mense op hul fone,
Wel ek sien eintlik net hul voorkoppe, hul krone.
Die mensdom moet die heeltyd gekoppel wees
aan mekaar, aan die wêreld, aan informasie –
waar is die mond-tot-mond-kommunikasie?"
Stoutwees op Sonlandpark
2013-05-20"Ek onthou nog die dag toe ons met ons treklorrie Sonlandpark vir die eerste keer binnegegaan het. Dit was ’n klein woonbuurt, wel vinnig aan die groei. Dit was die eerste keer dat ons van woon in ’n stad kon praat. Vereeniging."
My geliefde: Liefste Clarah
2012-06-12 Ockert J du Preez skryf 'n liefdesbrief van 'n man aan sy vrou tydens oorlogtyd.
