Haikoe-kompetisie: "’n terloopse haikoe " deur Izak van Rensburg

  • 0

tussen hakies en aanhalingstekens
word ons kursief en ragfyn uitgedruk
in lagwekkende comic sans-tipografie

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top