Lekeverse in Afrikaans, as aanbrandsels
2014-10-30 "skuur die gedugte bundel deeglik blink met staalwolwoorde"die laaste Afrikaanse bloggedig
2014-10-30 "uiteindelik het die sogenaamde gedig soos gebroke gerubsvlerke gelyk"uit die bouval van 'n koue kuberkombuis
2014-03-04 "êrens op die skrootwerf van die wêreldwye web,ingebed in silwerskoon laserskywe en in nanostokkies,
in die kunsmatige kwantums van geheue, is die geskrapte
blogplasings in spasies gerugsteun en vir ewig ingeëts"
Pla gi aat
2014-02-19 wat is die skrale kansdat enige woordkuns
oorspronklik sou wees,
as die vry vertaling uit die kop
onherkenbaar omgedop
uitgeskop opduik uit die niet
van die wêreldwye web
se diepste ontroosbare
verdriet?
verregaande
2014-02-19 "ongedissiplineerde programmeerders fabriseer sagteware met ingeboude selfdekonstruksies.rugsteundata word verloor as Trojaanse perde horings kry op herskryfbare hardeskywe."
gekraakte kompertaal (laymen living in the matrix)
2014-02-19 "onvrugbare magneetvelde versmelt uiteindelikin gestolde vloeibare kristalle wat kortsluitend
in liglose tonnels versplinter."
Gelatiengedagtes
2014-02-19 "een stil aandtussen twaalf en een
het ons mekaar meteens verloor
in die twitterende gesigboek
van die wêreldwye web"
Haikoe-kompetisie: 3 winternaghaikoes deur Izak van Rensburg
2012-11-28 3 winternaghaikoes deur Izak van Rensburg.
Haikoe-kompetisie: "’n terloopse haikoe " deur Izak van Rensburg
2012-11-28 Nog 'n haikoe deur Izak van Rensburg.Haikoe-kompetisie: "die kontinentale kortpad na nêrens" deur Izak van Rensburg
2012-11-28 'n Haikoe-siklus deur Izak van Rensburg.Haikoe-kompetisie: Vier seisoene haikoes deur Izak van Rensburg
2012-11-28 Izak van Rensburg skryf vier haikoes oor die seisoene vir LitNet se groot haikoe-kompetisie.Uit die argief: gedigte deur Izak van Rensburg
2012-11-21 Izak van Rensburg se versameling gedigte uit LitNet se argief.

