Pasgelaai
’n Kennismaking met Johannes Kerkorrel ná die maal
2012-11-12 "Hoeveel woorde in 'Sit dit af' sou verander moes word om dit relevant vir vandag te maak? Baie min, sou ek dink; basies net die name van PW en Pik na Zuma en ... Kgalema?"’n Jägermeister vir Kerkorrel
2012-11-12 "Met ’n galopperende hart vra ek die klankman of hulle 'Sit dit af' het. My gunsteling-Johannes-song."LitNet Akademies-resensie-essay: Mag die jeug oor ontheiliging praat?
2012-11-12 Godsdiensleiers die wêreld oor raak omgekrap as hulle die indruk kry hulle heilige boeke word ondermyn. Isak Burger laat hom só uit oor die boek Die Arkvaarders van Anne Provoost in ’n berig wat in Rapport verskyn het: “[Dit] ontheilig die heilige boek van die Christene. Dis onverantwoordelik om so ’n boek aan skoolkinders voor te skryf.”National Senior Certificate: Grade 12, English Home Language, previous exam papers
2012-11-12 Even if you were born English, it can be a tough language to master. It has widely irregular spelling and pronunciation. But it is easy to get high marks for your Grade 12 English Home Language examination with these past exam papers.'n Rowwe diamant
2012-11-12 "Broodryk is in hegtenis geneem en aangekla van besit van ongeslypte diamante. Hy het onskuldig gepleit en aan die einde van die staatsaak het sy advokaat aansoek gedoen om sy ontslag – glo omdat daar nooit bewys is dat hy in besit van die diamante gevind is nie."
Trienie, ingelig en buite boks?
2012-11-12 As mens aan tonnelvisie ly, met 'n perspektief, moenie verwag dat 'n hele samelewing jou wil volg nie.
Die broers De Wet en andere?
2012-11-12 Kan daar ooit eensgesindheid wees? Daar is vele ander onder Afrikaanssprekendes.
Onafhanklike kolonies?
2012-11-12 Brittanje se amptelike standpunt was dat Transvaal en Vrystaat, selfregerende kolonies van die Britse koninkryk was.
ubuNtu van abaNtu
2012-11-12 virrie sov’lste keer, Mens, Sapiens,vir eie, Eie, Vryheid, Bevrydheid,
kom Mens kort, pleinkommin sens,
(sonner akuut of kappie) Afrikaans
Jan Rap, "suzerainty of Brittain"?
2012-11-12 Dus, die ABO was 'n verset-oorlog om van wetlike ondergeskiktheid van Britse imperialisme ontslae te raak.
Antwoord op Pieter Redelinghuys se kommentaar
2012-11-12 Intussen, benewens die feit dat Afrikaans as gevolg van ons ongeërgdheid kwyn, is die land besig om te brand, die infrastruktuur verval, ons bronne (renosters, perlemoer, Karoogas, erts) word geaas en misdaad en korrupsie is totaal en al buite beheer.
Jan Rap, Anglikaner 1906?
2012-11-12 Die Kruger-miljoene was dalk eerste grootskaalse regeringkorrupsie deur 'n diktator.
Bittereinder vs hensopper?
2012-11-12 Bittereinder is die wat na 1900 aanhou veg het en nie lojaliteit wou sweer aan die kroon, soos 'n hensopper nie.
Jan Rap, ABO?
2012-11-12 Meeste veldslae was in die 'kolonie' soos Kimberley, Mafikeng, Ladysmith, Colesberg, Hantam, Okiep en Stormberg-"junction". Dit klink na aggressor eerder as slagoffer.
Vir Brianvds en Thys
2012-11-12 Wat ek sê wees oopkop; moenie iets afskryf wat belaglik of absurd lyk nie.
ABO deur Genl De Wet in Engels?
2012-11-12 Dis 'n uiters hoogsaangeskrewe militêre geskiedenis boek, met eerstehandse kennis geskryf, met insig van die man wie terrorisme en guerilla-oorlogvoering begin het
Die "ou Afrikaners"
2012-11-12 Na afleiding van al die onlangse gesprekke en kommentaar rondom die onderwerp van "Afrikanerskap" het die tyd seker aangebreek om ‘n definisie te formuleer vir diegene wat hulle op besondere neerhalende wyse uitgespreek het teenoor "nuwe Afrikaners", en nie met lg geassosieer wil word nie.
