Pasgelaai

Haikoe-kompetisie: Haikoe 2 deur Daniel Hugo

Daniel Hugo 2012-11-07 Daniel Hugo se tweede inskrywing vir LitNet se haikoe-kompetisie

Haikoe-kompetisie: Haikoe 3 deur Daniel Hugo

Daniel Hugo 2012-11-07 Nog 'n haikoe deur Daniel Hugo

Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Neels Jackson

Neels Jackson 2012-11-07 Neels Jackson skryf 'n haikoe vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: Haikoe 2 deur Neels Jackson

Neels Jackson 2012-11-07 Neels Jackson se tweede inskrywing vir ons haikoe-kompetisie

"He knows my future" by Nolan Sampson

Nolan 2012-11-07 For God is the answer
answer to our prayers
Call on Him in time
Your time of need

"Kamer van Haar Hart" deur Andre Fourie

Andre Fourie 2012-11-07 Foto’s teen haar mure
van historie en geslag
Oorloë en kulture
van lankal en vandag

"Looking for motivation" by Roche Du Plessis

Roche Du Plessis 2012-11-07 Up before the light to make the best of our lives
9 to 5, it’s a grind but ya gotta survive
But in the back of our minds to the fact we are wise
In time you can’t look back, ‘cause everybody dies
But nobody will analyze

"Love you after dark" by Nolan Sampson

Nolan 2012-11-07 Sitting in life’s storm
No hope there exists and
darkness clouds my love
for you

"Merciless Angel" by Andre Fourie

Andre Fourie 2012-11-07 You are calling from the outside
Blinding darkness fills my eyes
The fruit of your tree is a seductive toxin
but aprons of leaves are my excuse

"Same game" by Karen Havelaar

Karen Havelaar 2012-11-07 Hey here we go
To and fro
And so
We play the same games you know
We laugh, we cry under the same skies

Die einde van die man?

George Claassen 2012-11-07 "Toe Simone de Beauvoir in 1949 haar grensverskuiwende blik op die 20ste-eeuse vrou met The Second Sex werp, het sy beweer: '’n Man sal nooit ’n boek oor die besondere toestand van die mansmens skryf nie' – ’n siening wat sedertdien herhaaldelik verkeerd bewys is."

Home is where the hurt is: Diane Awerbuck’s Home Remedies

Jonathan Amid 2012-11-07 After finishing Diane Awerbuck’s latest novel, Home Remedies, successor to Gardening at Night, I sat dumbfounded, almost in tears, thinking to myself: How do I describe this evocative novel to someone who loves reading?

Lyric writing tips | Liriekskryfwenke

2012-11-07 Check out LitNet’s songwriting tips from last year's lyric writing winners, the Sing 'it 2011 artists and other famous musicians and bands – everything you need to know about writing great lyrics.

Lees LitNet se liriekskryfwenke van verlede jaar se liriekskryfwenners, die Sing 'it 2011 musikante en ander bekende kunstenaars en groepe – als wat jy moet weet om goeie lirieke te skryf.

Ondersteun skrywers in tronke saam met SA PEN

2012-11-07 SA PEN het 'n uitnodiging gerig die lede van PEN Afrikaans na die 'n spesiale geleentheid ter ondersteuning van skrywers in tronke.

YouTube-onderhoud: Awie Greeff

2012-11-07 Awie Greeff gesels oor sy en Estelle Roodt se LitNet Akademies-artikel "Ma's se persepsies van hoe afknouery gesinne beïnvloed". Hy fokus veral op die funksionering van gesinne, die voorkoms van afknouery en die effek van boelie-gedrag op gesinne.

Liewe Wilhelm 25 Oktober 2012

Deon Knobel 2012-11-07 Die verdere nuus is dat ek uiteindelik sover gekom het om die meerderheid van jou dokumente te orden, waaronder heelwat handgeskrewe eerste variasies van talle van jou gedigte, maar die meerderheid getik op jou ou Remington waarvan elke blad se pons-gaatjies met stewige ronde plakkertjies versterk is.

Liriekskryfwenke van Zinkplaat

2012-11-07 LitNet hoor by Zinkplaat waarna hulle op soek is in jou Sing 'it-lirieke.

Reusedwerg, eensaamheid?

Hans Richardt 2012-11-07 'n Alleen vryman is nie eensaam nie, al dink feministe so.

grote g’nugtig

Jacobus Faasen 2012-11-07 lieweste Vader, Mens steeds stil, zwijg’nd,
re volksmoordverdoes’ling, Vlakplaasbraai,

Thomas en Afrikanerskap

Jan Rap 2012-11-07 Ek stem saam met jou idee dat ons moet verenig om Afrikaans maar 'n voorwaarde daarvoor is nie noodwendig dat jy 'n Afrikaner moet wees nie.
Top