Woordsoort

  • 0

Vat jou sinne en jou klinkers,
jou lydend, jou bedrywend.
Vat jou klem en vat jou konsonant,
en o-no-ma-to-pee:
(kry vir jou die deur).
Ek was, after all, net ’n leenwoord.

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top