Pasgelaai
"Everything" by Gail Wendzicha
2012-10-30 Like waves you crash inside of meYou drown my soul in ecstasy
You fill me up 'til I can't breathe
And I then know just one thing
This is more than love ... it’s everything
"Tell Me Why" by Ndamulelo Phungo
2012-10-30 I know you are going madbut let’s sit down and hear each other out
Tell me what’s up I’ll tell you what’s down
Let’s solve this issue ‘cause I can’t imagine
living in this word without you
"Hooks" by Louis Christie
2012-10-30 I've been around the block and I've seen all the sitesJoined the secret club on all of my flights
'Cause I've been looking for a keeper
One for the books
a special kind of woman with all the right hooks
"DIe onskuld in jou mislukking" deur Francois van der Merwe
2012-10-30 Vir wat dit werd isSal ek jou bystaan
Terwyl die wêreld rondom ons vergaan
"Terrified" by Roea Uys
2012-10-30 ‘Cause in my mindWe’re on swings in the park
Teasing playfully, stealing
glances and hearts
"Blinde Minderheid" deur Roea Uys
2012-10-30 Bedruk die korrupsieDie vryheid, die wil
van hulle as mens
Is julle blind besiel?
"Tweeverkeer" deur Danielle Fouche
2012-10-30 TerugkeerAanhou probeer
Aan die tweeverkeer-oomblik
wat ons harte een maak
"Die soekende bevindings" deur Danielle Fouche
2012-10-30 Laat haat jou ontvousoek liefde om dit te vind
Haat om lief te hê
pleonastiese harte kan selfs berou
"Freedom" by Heleen Els
2012-10-30 I need to fly, I need to fly, I need to flyI need the twinkle of the stars
they are free, I need to be free
SBA skenk Afrikaanse verklarende woordeboeke
2012-10-30 Mnr Danie van Wyk, HUB: SBA, het op 24 Oktober 2012 by 'n isiXhosa-sprekende laerskool in Oudtshoorn, Bongolethu Public Primary School, besoek afgelê. Hy het namens die SBA Afrikaanse verklarende woordeboeke aan die skool oorhandig."Your Hill" by Chris van der Westhuyzen
2012-10-30 You tried everything without meand handed them parts of yourself
Like a dog for his bone I waited, I stayed
And took every bit you threw my way
ATKV help om skoolbiblioteek toe te rus
2012-10-30 "Die ATKV het mnr SJ Adonis se brief op LitNet raakgelees waarin hy boeke vir Swellendam Sekondêre Skool aangevra het ...""My soul" by Lungile Fana
2012-10-30 And sometimes it makes me wonder what’s going on upstairsOr do we have the chosen ones that will find the way up there?
Meester 6: Amper te goed om waar te wees!
2012-10-30 Soms moet mens maar hierdie leerder se woorde met 'n knippie sout vat.Slow Poetry: Die lieflikheid van langsaamheid in hierdie gejaagde jare
2012-10-30 Bibi Slippers reflekteer oor langsaamheid – die verlore kuns van stadig leef en skryf.Kompetisie: Skryf die Groot Afrikaanse Haikoe
2012-10-30 Skryf ’n Afrikaanse haikoe en jy kan dalk gekroon word as Die Groot Afrikaanse Haikoe-skrywer. As die titel jou nie aanstaan nie, troos jouself aan ’n lekker stewige pakkie boeke met komplimente van LitNet.Titels van Elisabeth Eybers (1915-2007) se boekery aanlyn beskikbaar
2012-10-29Stel vas of die boek wat jy miskien op ’n keer aan Elisabeth Eybers present gegee het, nog in haar besit was toe haar boekery vyf jaar lede onderdak gevind het in die Zuid-Afrika Huis aan die Keizersgracht in Amsterdam.
Sailor: Telemachus's journey
2012-10-29 "The volume negotiates the painful distance (as well as the awkwardly acknowledged moments of connection) between academic, artistic son and utilitarian father, and grapples with the trauma surrounding Jack Wylie’s rapid loss of eyesight, his illness, and, ultimately, his death."Eybers-kamer in Amsterdamse Zuid-Afrikahuis oopgestel
2012-10-29 "Saterdag 13 Oktober is by die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam die Elisabeth Eybers-kamer offisieel oopgestel vir die publiek. Ook is ’n spesiale webwerf geloods met ’n katalogus van Eybers se persoonlike boekery, wat in die Eybers-kamer bewaar word."
