haikoe 2
Bakkies blink mooi skoon die pappot ruik soos gister weeskind se honger
haikoe 3
koue hande vorm saans die warmste wolkombers hillbrow is weer koud
haikoe 4
Winterbome strek wyl oggendson speel-speel terg Lente is op pad
Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.
Reageer
Jou naam*
Jou e-posadres*
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Stel my in kennis indien nuwe kommentaar bygevoeg word.