Haikoe-kompetisie: Haikoe 2 deur Jacques Janse van Rensburg

  • 0

Haikoe 2

Massiewe spierwit wattebolle, hoog in die lug.
Skielike donker, donder en blits.
Klein spierwit ys oral.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top