Haikoe-kompetisie: 5 Haikoes deur Zeppie

  • 0

Haikoe 1

Hardloop, skreeu in 'n hoek
bespring ... veg
die dier in my gedagtes

Haikoe 2

Herfsblare van my gemoed
fladder in die wind
so soet is haar soen

Haikoe 3

Beelde van gister
bou bakstene
môre se toekoms

Haikoe 4

Liggame gevleg ineen
beweeg, hardklop, asem
klimaks

Haikoe 5

Kinders baljaar laggend
speel opgewonde
my nalatenskap

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top