Haikoe-kompetisie: 2 Haikoes deur Monty Isaacs

  • 0

haikoe 1

die sedoos dek die tafel
met 'n newelkleed
ons mannetjieswind ...

haikoe 2

bliksems donder oor gauteng
ketting slag op slag
beklemmend die angs

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top