Monty

amper 70 jaar oud dog steeds versot op mooi stories. Gebore op Giesenskraal naby Britstown in die Groot-Karoo. Won al sedert 1957 in Kaapstad maar bly steeds in murg en been verknog aan daai dorre wêreld van uiterstes. Die digkuns fasineer my in so 'n mate dat ek in rym dink.

Haikoe-kompetisie: 2 Haikoes deur Monty Isaacs

Monty 2012-11-21 Monty Isaacs se inskrywings vir ons kompetisie.

Verras-vers: ô'se Aram

Monty 2011-10-04
Top