Pasgelaai

SBA Woeker met Wiskunde: Gehalte-onderrig in skole?

David Piedt 2012-10-17 "11 450 skole in Suid-Afrika gebruik in 2012 nog steeds put-latrines." Die SBA het van 4–6 Oktober 2012 'n Wiskundekongres vir hoërskoolonderwysers in Oudtshoorn aangebied. Lees wat het David Piedt by hierdie geleentheid gesê.

Marita van der Vyver help woorde borg

Henry Cloete 2012-10-17 "Onder meer het Van der Vyver se uitgewer, Tafelberg Uitgewers, die woord blou geborg vir R5 000, na aanleiding van die titel van haar roman."

Everybody loves the drawings UK illustrator Emily Gravett loves drawing

Emily Gravett, Naomi Meyer 2012-10-17 From picking strawberries and life on the road to award-winning illustrator – Emily Gravett talks to Naomi Meyer after her recent visit to South Africa.

LitNet-kommentare | LitNet comments: 11.10.2012-15.10.2012

2012-10-17

Die volgende kommentaar is van 11–15 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.

The following comments were published on LitNet from 11–15 October 2012. Log in to leave your comment.

Armblankes – die “onsigbare nuwe probleem in Suid-Afrika”

2012-10-17 "Edward-John Bottomley neem die leser op ’n reis deur ’n Suid-Afrikaanse landskap waar daar nog altyd arm wit mense (en veral arm Afrikaanse mense) was."

WF 2012: ’n Dag in my wêreld

Anika Nigrini 2012-10-17 WF 2012: ’n Dag in my wêreld

Tussen middernag en dagbreek – nagmerries word gewaarborg

Maggie Marx 2012-10-17 "Moontlik is dit juis wat Bogaards met al dié besonderhede beoog het: om afgryse by die leser uit te lok."

WF 2012: ’n Sekonde in tyd

Anje Venter 2012-10-17 WF 2012: ’n Sekonde in tyd

WF 2012: Die Verlammer

Natalie de Bruyn 2012-10-17 "Rosie Ismaervet. Ook bekend as die Verlammer, wat al die ouens se breine verdoof. Die Russies wetenskaplike se agteragterkleindogter. Haar hoofaantrekkingseienskap vir die outjies? Sy is, anders as die res van ons, 100% mens..."

WF 2012: Identiteit in ons toekoms

Nicola Smit 2012-10-17 WF 2012: Identiteit in ons toekoms

WF 2012: Revolusie

Angelo Melonas 2012-10-17 WF 2012: Revolusie

WF 2012: Inspirasie uit die buitenste ruim

Paul van der Linde 2012-10-17 WF 2012: Inspirasie uit die buitenste ruim

Boek vir Blou Bul-besetenes

LAPA Uitgewers 2012-10-17 "Hierdie boek bespreek die loopbane en prestasies van 75 van die mees legendariese spelers wat die afgelope 75 jaar vir Noord-Transvaal, die Blou Bulle en die Bulls gespeel het."

WF 2012: Die kuur

Rouxlé Schmeisser 2012-10-17 WF 2012: Die kuur

WF 2012: My droom word waar – soortvan ...

Sasha-Lee Willemse 2012-10-17 WF 2012: My droom word waar – soortvan …

My pad met engele deur Belinda Bras-Nel

LAPA Uitgewers 2012-10-17 "Jou engele se begeleiding spreek altyd van hoop en hulle wys graag vir jou watter keuses en gesindhede vir jou ’n bestaan vol vreugde in stede van vrees kan oopmaak."

Obama as 'hippie produk'!

Hans Richardt 2012-10-17 Nou ja, Jaco, dis hoekom die 'hype' ook kortstondig is? Barak Obama is mos 'n lewende gevolg van sy hippie ma.

“Anner” glattie so anners

Jacobus Faasen 2012-10-17

J W Gericke oor God - Deel 2 - Teologiese onortodoksie

Kobus de Klerk 2012-10-17 J W Gericke maak die verstommende bewering dat God in sy voorstelling in die Ou-Testamentiese Woord, onortodoks, is.

J W Gericke oor God - Deel 1 - Teologiese pluralisme

Kobus de Klerk 2012-10-17 Teologiese pluralisme – Gericke meen die Woord in die Ou Testament bied God in teenstrydige hoedanighede aan.
Top