Haikoe-kompetisie: 2 Haikoes deur Nicolette van der Walt

  • 0

 

haikoe 1

’n aronskelk kantel
en stort
laasnag se maan

haikoe 2

laatsomer
en sy is skraps geklee
pienk amarillis

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top