Nicolette van der Walt

<p>Nicolette van der Walt is ’n nasionale bestuurder van maatskaplikewerk-dienste en skryf al van kindsbeen af. Sy is veral lief vir blom- en natuurmetafore en het al twee digbundels in Engels gepubliseer. Van haar Engelse en Afrikaanse gedigte is al in meer as 17 bloemlesings en ander aanlyn tydskrifte gepubliseer. Sy skryf die afgelope twee jaar of wat meestal in Afrikaans en werk tans aan 'n bundel Afrikaanse gedigte. Sy is ’n Klein-Karoo-kind wat nou in die mooie Kaapstad woon. </p> <br> <br>

in die nag is ? kiewiet net ? klank

Nicolette van der Walt 2013-07-09 "woorde bymekaar wou sit soos twee hande,
soos bandjies om ’n kiewietjie se bors gevou"

 


Haikoe-kompetisie: Nog 4 haikoes deur Nicolette van der Walt

Nicolette van der Walt 2012-11-28 Nicolette van der Walt se tweede stel inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 2 Haikoes deur Nicolette van der Walt

Nicolette van der Walt 2012-11-13 Nicolette van der Walt se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.
Top