Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Julien Britz

  • 0

 

die herfsdag-stadstrein
se wiegende onbekendes
bring geluk sonder rede

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top