Haikoe-kompetisie: "Blote haikoe-gedagte" deur Johanna Fourie

  • 0

 

Sy skeppingswerke
tot woorde gemaal gesif
sandduin op sandduin

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top