Pasgelaai
As SA-geskiedenis eerlik geskryf was?
2012-10-10 Bv dat skrywer van die 'Gelofte' 'n bruin pastoor met 'n wit vrou was? Dat Piet Retief 'n swendelaar en tenderpreneur was? Dat Paul Kruger 'miljoene' diefstal van belastingbetalersgeld was?Wenners van pryse by Clover Aardklop Nasionale Kunstefees aangekondig
2012-10-10 "Op dees aarde het sowel die AngloGold Ashanti Fyngoud-prys vir die beste Afrikaanse aanbieding en die Clover Soveel Beter-prys vir die beste algehele aanbieding gewen."Die Afrikaner is net 'n sikspens
2012-10-10 "Omdat Afrikaans vir my so belangrik is voel ek dat ons soveel moontlik mense rondom die taal moet verenig."Mevrou Boervrou, die toordokter
2012-10-10 Trish Goosen, een van die jong skrywers wat in Nuwe Stories opgeneem is, skryf 'n kort-kortverhaal spesiaal vir LitNet.
Marikana: Wat sê die arbeidsreg?
2012-10-10"By Marikana is ’n presedent geskep waar werkers sonder die hulp van die dominante vakbond en hul erkenningsooreenkoms, buite die raamwerk van die WAV, deur middel van ’n impulsiewe, onbeskermde en gewelddadige staking gunstige loonverhogings beding het."
laat i indruk
2012-10-10 Hoe laat jy jou merk in die vreeslike daaglikse geraas? Adriaan Coetzee het 'n digterlike voorstel. En voorstelling.Elke kind kry 'n platform op die Kunstekaap se verhoog - Riaan Visman vertel
2012-10-10 "Daar is ongelooflik baie talent onder die skoolkinders, veral vandat Kuns en Kultuur weer deel vorm van die kurrikulum, en omdat fokusskole geïdentifiseer is." Riaan Visman is aangestel as die Kunstekaap se skole-ontwikkelingspraktisyn.Uit my blou bundels
2012-10-10 Bibi Slippers dip haar tone in haar blou bundels en dis vir jou die rimpelinge op.
Dekade Twee, Millennium Drie
2012-10-09 vol lof, prys, aanbidding vir IT-god, ’s Millennium Drie Mens,seker glattie maklik, Self yt Self-destruksie-patroon yt t’kry,
Afrikaner-vaderland – Vir Johannes Comestor
2012-10-09 Tans bestaan daar geen haalbare bloudruk vir Afrikaner-selfstandigheid nie.
ANC leader wanted – please apply
2012-10-09 When no one is willing to nominate himself or herself even just for a chance at self-enrichment, you can only guess how bad the state of affairs must be internally.Vir Thomas oor die definisie van Afrikaner
2012-10-09 "Ek dink dit is 'n fout as mens die Afrikaner definieer as daardie persoon van Suid-Afrika wat Afrikaans praat."
LitNet-kommentare | LitNet comments: 01.10.2012 - 08.10.2012
2012-10-09Die volgende kommentaar is van 1-8 Oktober 2012 op LitNet geplaas.
The following comments were published on LitNet from 1-8 October 2012.
