Pasgelaai

Oos-Kaapse ANC nie meer die bakermat nie

Jason Lloyd 2012-10-09 "Die Oos-Kaapse ANC is nie net verdeeld oor wie dié organisasie se volgende president moet wees nie – dié eens magtige ANC-provinsie se ledetal is ook besig om te daal."

Uit die argief: 7 gedigte deur Hennie Aucamp

Hennie Aucamp 2012-10-09 Gedigte uit LitNet se argief deur Hennie Aucamp

Hoogheiligheid, van apartheid

Jacobus Faasen 2012-10-08 praat Mens, ytie bloute, vannie hemel, re amnestie,
raak Mens (skielik) b’wus van pan-globaal amnesie,
eie geskied’nis, vanne “volkrasklaskultuurtaalnasie”,
stel elk Boek, Hom, Haar, bloot an herinterpretasie

Oor God, die satan en die Waarheid in die Paradys

Kobus de Klerk 2012-10-08 Hierdie keer weeg hy die slang (satan) se mededelings teenoor dié van God op. Hoe doen hy dit? Deur dit in sy eie agnostiese verwysingsraamwerk te probeer interpreteer.

Antwoord vir Thys (Pta) op sy kommentaar van 4, 5 en 6 deser

Jan Rap 2012-10-08
As ek iemand wat homself as 'n kenner uitgee sou vra hoe dit werk kon hy my enigiets vertel; dit kon 'n klomp twak wees om óf van my ontslae te raak, óf om sy onkunde te verdoesel.

Kan mens letterkunde uit 'n klip tap?

Waldemar Gouws 2012-10-08 Helize van Vuuren het in haar resensie van The Cambridge History of South African Literature ’n moontlike leemte in dié boek raakgesien: wat van die belang van rotskuns? Hierop vra Waldemar Gouws: "Sal die Franse Akademie dit oorweeg om rotskuns op Franse bodem as letterkunde te herdefinieer? Sal Van Coller ‘n nuwe hoofstuk tot Perspektief en profiel oor Suid-Afrika se prentjiesberge inisieer? Sal dit polities korrek wees? Soos 'regstellende aksie'?"

LitNet Akademies (Regte): Linda Schoeman-Malan gesels met George Pelser en Christa Rautenbach

Linda Schoeman-Malan, George Pelser, Christa Rautenbach 2012-10-08 Linda Schoeman-Malan gesels met George Pelser en Christa Rautenbach oor hulle LitNet Akademies-artikel "Begrafnisregte in die konteks van die Afrika-gewoontereg en die rol van die testamentopsteller".

Skrywersfoto's deur Johan Kotzé

Johan Kotze 2012-10-08 Johan Kotzé laat LitNet-lesers in sy digitale skrywersalbum loer.

Foto's: Roots and Routes word bekendgestel

Naomi Bruwer 2012-10-05 Mike de Jongh het sy merkwaardige boek Roots and Routes: Karretjie People of the Great Karoo in Protea Boekwinkel Stellenbosch bekendgestel. Athol Fugard was sy gespreksgenoot.

LitNet: Jou gala

2012-10-05 LitNet: Jou gala

krygsvaarders beperk

Jacobus Faasen 2012-10-05 kan Mens, inderdaad, allie euwel, van oorlog uitwis,
mos donners almal-van-almal-familia, ’n feit, beslis,
so tragies dan, ja, lat’t Mens yskoud, Gewete-loos,
zero-minus, voel, re welstand, van Naaste se kroos

Yahweh ontbloot

Pieter Redelinghuys 2012-10-05

Wie het gelieg, die Slang of God? Herbesoek

Pieter Redelinghuys 2012-10-05 Dit ten spyte van die feit dat jy die mees insiggewende verwysing oor die Ou Testament sedert die bestaan van SêNet-briewe vir ons gelewer het in die vorm van Jaco Gericke se tesis oor die bestaan, of nie, van die Joodse god, Jaweh.

Hara-kiri

Naas Viljoen 2012-10-05 Al wat die burgers van die land se vrese sal kan besweer is ’n openbare verskyning van JZ met die voorsitter van die Kamer van Mynwese, die voorste mynbaas en VV om die pad vorentoe uit te stippel.

Vir Thys Human (Pta)

Jan Rap 2012-10-05 "Dus, soos in astrofisika, waar die ouens nog stoei met skimmassa en -energie is daar in evolusie ook nog goed wat nie mooi uitgepluis is nie ..."

Ek wil net hier slaap want hier’s lig, Meneer ...

2012-10-05 "Hulle haal 'n roomysbak uit en skep hom vol, 'want hier’s 'n oom wat honger is hier buite'."
Top