Pasgelaai
Die Afrikaanse Skryfgids – vir almal wat (wil) skryf
2012-08-09 "Die grootste argument, myns insiens, vir ’n Afrikaanse skryfgids is dat die leser bekend en vertroud is met die medewerkers se werk as briljante voorbeelde. Ons medewerkers is elkeen ’n meester op sy vakgebied, só het ons hulle gekies; hulle is geloofwaardig en betroubaar."
Sons of Settlers: Met ’n kopknik aan gister lê groot dinge voor
2012-08-08 "Dit is bittersoet ballades wat dit goed laat voel om so ’n bietjie droefgeestig te wees."Veelsydige Vlaamse skrywer besoek Suid-Afrika
2012-08-08 Ingrid Vander Veken, ’n bekende Belgiese joernalis en skrywer, is ’n aangename toevoeging tot die skrywersgroep wat vanjaar by LAPA se Boeke-oggende gaan gesels oor hul nuwe publikasies.LAPA Boeke-oggend in Pretoria: 'n Vars blik op Afrikaanse fiksie
2012-08-08 Met skrywers soos Deborah Steinmair (Poppekas), die Radloff-susters (Een stad, drie rooikoppe, sewe dae), Japie Bogaards (Tussen middernag en dagbreek) en Ingrid Vander Veken.Vincent Wants to Sea: Hoog aan te beveel vir die ernstige kyker
2012-08-08 "Daar word net genoeg afwykende gedrag gewys om oortuigend te wees, maar nooit soveel dat die karakters in fratse verander nie."
Die ingrypende werking van Johannes 14:6 teenoor sinkretisme
2012-08-08 Daar is te veel mense, sommige selfs onder diegene wat hulself as gelowig aanstip, wat hierdie Godsvreemde ‘verdraagsaamheid’ teenoor ander, nie-Jesus Christus gerigte, religieë het.
Hou die Ou en Nuwe Testament met mekaar verband?
2012-08-08 Natuurlik! Die ou dissipels en apostels het daarvoor gesorg: hulle het seker gemaak dat alles wat hulle doen en sê in ooreenstemming is met die ou geskrifte, om daardeur te kenne te gee dat al die voorspellings "waar" geword het.
Seun word geweier by skool – raad gevra, asb.
2012-08-08Seun word geweier by skool – raad gevra, asb.
