Haikoe-kompetisie: Haikoe 2 deur Neels Jackson

  • 0

 

Wit rompspante
streel haar kuite, knipoog soetjies,
flankeer so lig-lig.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top