Elders gesien: COVID-19 – die 100- en 1 000-kerf
2020-03-19"Ek sien die aantal bevestigde gevalle van COVID-19 in Suid-Afrika is nou oor ’n honderd, nadat dit vier dae gelede nog op 39 gestaan het. Hoe lank het dit in ander lande geneem vandat die aantal gevalle die 100-kerf gebreek het totdat dit die 1 000-kerf gebreek het?"
Haikoe-kompetisie: 3 Haikoes deur Neels Jackson
2012-12-04 Neels Jackson se laaste inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Neels Jackson
2012-11-07 Neels Jackson skryf 'n haikoe vir ons kompetisie.Haikoe-kompetisie: Haikoe 2 deur Neels Jackson
2012-11-07 Neels Jackson se tweede inskrywing vir ons haikoe-kompetisie
LitNet Akademies: Neels Jackson gesels oor godsdienstige verwysings in koerantberige oor misdaad en ongelukke
2011-05-09 Neels Jackson reageer op die artikel “’n Kritiese evaluering van godsdienstige verwysings in berigte oor misdaad en ongelukke in Beeld en Rapport” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Christo Lombaard en ...
Lewensloop
2007-06-27 opgedra aan so baie Dit het ontkiem as (onheiligheid!)hunkering uit die pit van sy siel,daarna vervuil soos onkruid:die behoefte (afstootlik!) om iemand lief te hêom naby hom te wees, sy sensitiewe handop ’n arm of skouer te voel;die ...
Breek met die establishment?
2000-05-24"Uiteindelik is die vraag, lyk my, nie of ’n mens binne die stelsel gebly het of nie, maar of jy vir verandering gewerk het of nie."

