Pasgelaai
Wat het geword van die OppiAarde-konsert?
2012-10-05 "Hou jy van ruk-en-rol, is jy darem verseker dat jy met OppiAarde elke jaar jou fix sal kry. Wat staan ons nou te doen?"Die Wonderwerker
2012-10-05 "Ek het vandag die film oor Eugéne Marais gesien en na my mening is dit 'n topgehalte-werk, met spelers uit die boonste rakke."Groen truie en gedoemde liefde. Of: ’n Oomblik in Breyten se neushare
2012-10-04 "Noem net sy naam en ek swymel. Gee vir my een van sy boeke en my geswymel word ’n beswyming. Plaas my in sy teenwoordigheid (dit het al een maal gebeur, in die ry voor ’n toilet in Kaapstad) en ek verval in ’n katatoniese staat, ’n krisis, ’n koma."Uit die argief: 18 gedigte deur Daniel Hugo
2012-10-04 18 Gedigte uit LitNet se argief deur Daniel Hugo.Nog ’n dag
2012-10-04 Lezandra Thiart skryf is een van die skrywers wat in Nuwe Stories opgeneem is. Hier is haar kort-kortverhaal, spesiaal geskryf in opdrag van LitNet.Lafras Verwey: Deur die wêreld getreiter
2012-10-04 "Jy hóór nie net Lafras se stryd teen die 'grootkoppe' en die samelewing nie, jy sién dit. Jy erváár dit. Jy sien sy soeke na iets beter, sy pyn en lyding. Dit is wat teater vir my wonderlik maak." Carel Nel gesels oor sy hoofrol as Lafras Verwey.
WF 2012: Miere kan praat
2012-10-04 "Op pad na die ondergrondse vervoerstelsel luister ek na die nuus op die radio. Ek kan my ore nie glo nie. Ek weet nie of ek opgewonde of teleurgesteld moet wees nie. Daar is blykbaar ’n massiewe kompetisie in Madagaskar vir al die ondersoekende dierkundiges in die wêreld en dit begin vandag."
WF 2012: Fantasie
2012-10-04 "Fantasieë. Wetenskaplikes het begin om dit in 2204 te ontwikkel, toe die aarde nie meer gered kón word nie. ’n Ontsnapping van die vuil wêreld. ’n Langer en gelukkiger lewe. Koop ’n droom."
WF 2012: Die Verdwynia
2012-10-04 "Die arme haas het geen kans nie. Voor hy mooi weet wat aangaan, is Ricky bo-op hom. Net soos die klein mannetjie begin Ricky suig en hy kan homself nie keer nie. Die kop van die haas bly heel laaste oor. Beangste ogies word toegemaak toe Ricky inbeweeg vir die finale suig."
Ai Trienie ... liefdesverhouding?
2012-10-04 Ek dink ek sal vir die 1ste vrouepous in Rome wag. Dan is die 'koning' mos op die troon?
Jesus van die evangelies buite-egtelik
2012-10-04 In Mattheus 1 staan duidelik dat Jesus 'n buite-egtelike kind van die 'heilige gees' was en Josef was die bliksem in.
Kerke praat OM enige Bybelvraag
2012-10-04 Die kerke en hul aanhangers gee nooit reguit antwoord, maw reg of verkeerd, oor Bybelvrae nie.
Kreatiwiteit
2012-10-04 Millennium Drie Krisis, óp Mens, Liewe Vader,ontkenningsonkundigheid kom bloots nader,
niemand deel Mens mee, van deelsaamheid
Lonmin ondersoek 'baie onpersoonlik'?
2012-10-04 Lila Magnus het 5 minute aan die 'onpersoonlike' ondersoek van 'presidensiële kommissie' op RSG spandeer.
Vir Thys Human (Pta) en Thomas
2012-10-04 "Dat daar natuurlike seleksie is betwyfel ek vir geen oomblik nie, maar natuurlike seleksie is deel van 'n tot nou toe nog onvolledige teorie (of model dan)."Aardgas by rioolplase?
2012-10-04 "As die grondwater, wat dikwels hoë vlakke arseen bevat, heeltemal besoedel is, dan is dit verby met helfte van land. Gaan ons mekaar dan eet?"For the love of books: Exclusive Books Boeke Prize 2012 award ceremony
2012-10-04 Photo gallery of the Exclusive Books Boeke Prize 2012 award ceremony, held in Sandton last week.
