Pasgelaai
Alles en almal dra bagasie: Donnay Torr gesels oor die ATKV, Clover Aardklop en Afrikaans
2012-10-04 Donnay Torr is die besige bestuurder van tydskrifte en sosiale media by die ATKV en ook redakteur van Taalgenoot en Hoezit!. Sy het by die Clover Aardklopfees met Naomi Meyer gesels en deel ook ’n paar van haar feestelike foto’s.
Poetry Africa 2012
2012-10-04 "Poetry Africa provides a space for intercultural exchange and dialogue in wide-reaching day activities that include seminars, workshops and poetry performances ... "2012 Pendorings Foto's: 'n Gala-aand van wenners
2012-10-04 Die 2012 Pendorings is by 'n glansgeleentheid in KIKS aangebied. Vanjaar is altesaam 21 goue en 22 silwer Pendoring-trofees toegeken.Invitation: The Second Karoo Development Conference
2012-10-04 The Second Karoo Development Conference will take place from 14 to 17 October 2012 in Beaufort West."Een, twee, drie, blok myself!"
2012-10-04 Skilder met Woorde III is ’n multi-sintuiglike kunservaring wat musiek, poësie en visuele kuns in een meevoerende uitstalling kombineer.MK is ... die naam van ’n Prestige Pendoring
2012-10-04 "... dit (was) belangrik om steeds spesifiek die Afrikaanse jeug te oortuig dat MK net so cool is soos al die internasionale kanale waarmee ons kompeteer en dat Afrikaans ’n taal is waarin jy steeds kan rock." Ogilvy Johannesburg en MK gesels oor hul groot toekenning.ATKV-Tienertoneel by Clover Aardklop 2012: Foto’s
2012-10-04 Die ATKV-Tienertoneel lewer vanjaar heerlike produksies by Aardklop op. Hier is 'n paar foto’s.
Nuut by NB-Uitgewers dié Oktober
2012-10-03 Hierdie maand se nuwe NB-boeke dek onder andere die Kaapse kookkuns, hoe integriteit en karakter tot sukses in jou lewe bydra en ’n "verstaan-mans-beter-gids".
nuwe metafore
2012-10-03 al’s “Duiwelspiek”-getriekdes amper onherstelbaar g’toor,al soek oorloglustiges, taks om taks, met mekaar skoor,
Uwe Genade, ’T Lê onge-‘frack’, Karoo-vlak-agtig Wyd
