"Ons laaste dans" deur Luzaan van der Westhuizen

  • 0

Ons laaste dans

Dalk is dit te laat
Miskien sal jou woorde later sin maak
Ek verstaan nie
hoe jy sê dat dit nie kan werk nie
Dit brand so diep
Dalk is dit net vir vanaand

KOOR:
Die laaste dans dans ons alleen
Sonder mekaar in die reën
En ek dink aan jou woorde
So paar dae terug
En ek dans alleen
Met die reën op my rug

En jy dink iemand anders het jou nodig
Jy dink jy kan sonder my
Vanaand word weke en ek besef dit is regtig verby
Jy’t gesê dit gaan nie werk nie
My hart het net bly glo

KOOR (x2)

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top