Hennie van Coller2015-02-17"Wanneer Brink se plek in die Afrikaanse letterkunde bepaal word, kan hy ook nie bloot as skrywer van bellettristiese prosatekste beoordeel word nie. Brink was ’n formidabele teoretikus, kritikus, vertaler en seker een van die belangrikste kanoniseerders in die Afrikaans letterkunde ..."
Izak de Vries2015-02-17"Uiteindelik is dit die menslikheid van die karakters wat jou tref. Dit ís ’n boek vol hartseer, maar daar is ook hoop; dit is ’n boek vol melankolie, maar daar word ook vertel van kaal lywe wat mekaar passievol gryp terwyl die groot oseaan donderend bulder."
Frank Biggs2015-02-17Frank Biggs is Engelssprekend en het 30 jaar terug Graaff-Reinet verruil vir die VSA. Hy reis deesdae die wêreld plat in 'n reisstoel (geen spelfout). Lees hier hoe hy homself in 'n verlange na Afrikaans in gereis het.
Piet Croucamp2015-02-17"Die staat in Suid-Afrika is eenvoudig té swak en té oneffektief om ? kommunistiese diktatuur of ? outoritêre vorm van sosialisme op die burgerlike samelewing af te dwing."
2015-02-16U skool word vriendelik uitgenooi na UKZN se Kinderboekfees, in samewerking met die ATKV en LAPA-uitgewers, wat op 25 en 26 Februarie op die Pietermaritzburg-kampus van UKZN en by Hilton College gaan plaasvind.
Jan JP van der Merwe, Naomi Meyer2015-02-16"Die Noord-Kaap ... het ’n velerlei dimensies en geskiedenisse. Daar is die ontdekkingsreisigers, die drosters en die vlugtelinge, die sendelinge en die delwers. Daar is verhale van fortuinsoekers en veroweraars. Om die Noord-Kaap te verstaan moes ek die geskiedenis gaan oplees van die Boesmans, die Basters, die Korannas, die Griekwas, die Trekboere ..."
Michael le Cordeur2015-02-16"Ek het met groot hartseer verneem van die heengaan van André P Brink. Die laaste keer dat ek saam met André Brink kon skouers skuur, was twee maande gelede by die opening van die Soms Delta Museum in Franschhoek."
Jason Lloyd2015-02-16"Hoe beland Brink nou skielik hier in die Oos-Kaap? ... Brink is net so Oos-Kaaps soos wyle Jakes Gerwel se Afrikaanssprekende skilpaaie met hul skalkse droë humor – soos hul nederige baas – wat nog vrylik en gelukkig in Kommadagga rondwei."
Jonathan Amid2015-02-16"Davids is unafraid to tackle hefty questions that refuse arbitrary answers: How does transformation and transition take place? Who gets to determine the course and character of relationships?"