Pasgelaai

Amptelike redes vir eredoktorsgraadtoekenning aan André Brink

2015-02-08 Hier is die Katolieke Universiteit Leuven | UCL se redes waarom 'n eredoktorsgraad aan hom toegeken is (erkenning: Isabelle Decoster; vertaling: Naòmi Morgan).

Toespraak tydens die eredoktorsgraadseremonie van André Brink

Martin Buysse 2015-02-08 "Weerstand bied. Om teenstand te bied teen die gebruik van geweld, om te opponeer, te stry, jouself te verdedig. Teen alle mag kan weerstand gebied word, alle sisteme kan geopponeer word, enige orde kan ’n reaksie ontlok, hetsy om dit te beveg of dit te verdedig."

André P Brink (1935-2015)

Peter Horn 2015-02-07 "I still remember how impressed I was, when he as the only one among us answered all the questions in flawless French."

André Brink's speech at the Université catholique de Louvain

2015-02-07 The last speech of André Brink can be heard here.

Noam Chomsky (2)

Angus 2015-02-06

Klaskamerklets: In gesprek met Hesti van der Mescht

Hesti van der Mescht Skole 2015-02-06

 Hierdie week gesels ons met Hesti van der Mescht, Afrikaans-onderwyser by Paul Roos Gimnasium. "Ek hanteer almal asof hulle buitengewoon begaafd is. Werk soos ’n bom ..."

Onderhoudend: Ria Smit gesels met Cara Kleynhans

Cara Kleynhans 2015-02-06  "Ek was gefassineer deur die gehalte van sy spel en ek was verbaas deur die feit dat ek nog nie voorheen van hierdie Suid-Afrikaanse pianis gehoor het nie."

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

Hesti van der Mescht Notas, toetse en vraestelle 2015-02-06

Hierdie vraestel bevat die afdelings "Begripstoets en taal" en "Digkuns en roman".

Interview: Santa's Story

Aviva Pelham, Herman Lategan 2015-02-06 Aviva Pelham: "However, nothing can replace the experience of hearing a survivor's story ..."

WF 2015: Skryf ’n wetenskapfiksiekortverhaal en wen!

Akademies en skole 2015-02-05

LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in graad 10 tot 12 uit om hul Afrikaanse wetenskapfiksiekortverhaal van 700 tot 1 000 woorde in te skryf. 

The Fugard Theatre receives 8 Fleur du Cap Theatre Award nominations!

2015-02-05  The Fugard Theatre in Cape Town has received 8 prestigious Fleur du Cap Theatre Awards nominations for productions presented in 2014. The 50th annual Fleur du Cap Theatre Awards takes place this year at the Artscape Opera House on Sunday 15 March 2015.

Klinkerstene

2015-02-05

Jaco Fourie se ...

Raed-na-Gael 2015-02-05

The InZync Poetry Sessions are back!

2015-02-05  Inzync is back for their 4th year of hosting the best experienced and emerging poets in the Cape, bringing you a masala of poetries and languages all mixed together.

R50 000 se prysgeld vir radiodrama-skrywers

2015-02-05  Die RSG en Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie 2015 deel weer vanjaar prysgeld ter waarde van R50 000 uit. Die wenner van dié kompetisie sal R22 000 en die naaswenner R12 000 ontvang.

Splinternuwe produksies by ABSA KKNK 2015

2015-02-05  Feesgangers by die Absa KKNK kan vanjaar uitsien na die debute van sewe dramas, ses komedies, 20 musiekproduksies en 'n dansproduksie.  Dié fees vind vir die 21ste keer van 3 tot 11 April op Oudtshoorn plaas en begin gedurende Paasnaweek.

Wees rooi en roekeloos met jou mojo

LAPA Uitgewers 2015-02-05 Kom vier asseblief Kristel Loots se nuutste roman met ons. Die tema is rooi en roekeloos.

13 Februarie 2015 om 18:00 in Welgemoed.

LitNet: Jou reis

2015-02-05 LitNet: Jou reis

Aan Crito: Oor Johann Lodewyk Marais

Joan Hambidge 2015-02-05 "Een digter met ’n liefde vir reis bespreek ’n ander digter se reisbundel. Dit lewer ’n baie leesbare resensie. Wat my wel laat regop sit het, is iets wat met die resensie niks te make het nie, en waaroor Hambidge tereg niks sê nie."
Top