Pasgelaai
Endler-konsertreeks met Renée Reznek | Endler concert series with Renée Reznek
2015-02-23 "Wat ’n roerende belewenis was Renée Reznek se klawerklanke nie. Suiwer en deernisvol – soos ook haar omgang met haar instrument, met elke komposisie, met haar gehoor."Tien vrae: Deborah Steinmair oor Moestas
2015-02-23 "Die heel moeilikste aspek was om in die kop van die kindermolesteerder te klim, om sy selfbejammering en selfregverdiging objektief te probeer weergee. Soms sit 'n mens met bonsende hart oor die toetsbord en bewe."Tien vrae: Jaco Jacobs oor die Professor Fungus-reeks
2015-02-23 "Onder andere Roald Dahl, Marlene van Niekerk, Stephen King, Paul Jennings, PG du Plessis, Louis Sachar, Jeffrey Archer, Mo Hayder, JM Coetzee, Shirley Jackson, Roger McGough en Jonathan Safran Foer. Hoe’s daai vir ’n eklektiese spulletjie?"
Swak dissipline ondermyn goeie onderrig
2015-02-20 "Sommige leerders is onbeheerbaar wanneer hulle onder die invloed van dwelms by die skool is. Dit het ’n negatiewe effek op die onderwyser sowel as die ander leerders in die klas."Clover Aardklop bring hulde aan André P Brink
2015-02-20 Baie is die afgelope tyd ná sy dood geskryf oor Brink die skrywer en die verskeie boeke wat as van die beste ooit in Afrikaans beskryf is, maar sy werk vir die verhoog verdien beslis ook spesiale vermelding.Ten questions: Stacy Hardy on Because The Night
2015-02-20 "I think all writers have a responsibility to provoke the imagination, to open up new worlds and other spaces and places. It seems to me that this has acquired a new urgency in our global, capitalist world, where the imagination is really under attack."
Urk en die Philips
2015-02-19 Urk had 'n weglêsnor - 'n opregte Danie Smuts copy weglêsnor. Maar ...Cordis Trust: Orde van die Goue Pen 2015
2015-02-19 Diegene wat 'n buitengewone langtermynbydrae tot die bevordering van Afrikaanse woordkuns gelewer het, is vanjaar met die Orde van die Goue Pen 2015 bekroon. Geluk aan Francis Galloway, redakteur van LitNet Akademies (Geesteswetenskappe), vir haar bekroning.
Onderhoud: "Lisa se klavier"
2015-02-18 Aanhangers van Koos Kombuis het dalk al gewonder: wie was dié Lisa? En het sy werklik bestaan?De barmhartigen door Koen van Wichelen
2015-02-18 "Maar de aanslagen in Parijs laten zien hoe belangrijk het onderwerp van Koen van Wichelens roman is. Onze vrijheid van meningsuiting wordt voortdurend bedreigd."Die integrasie van musiek en stories as ’n effektiewe benadering tot die ontwikkeling van fonologiese bewuswording vir Afrikaanssprekende graad 1-leerders
2015-02-18"Die finale bevindinge van die navorsing het getoon dat musiek wel ’n positiewe rol speel in die aanleer van fonologiese vaardighede as leesgeletterdheidsvaardigheid by Afrikaanssprekende leerders in graad 1."
