Pasgelaai

Klaskamerklets: In gesprek met Lourette Erasmus

Lourette Erasmus 2015-01-26 Lourette Erasmus, Afrikaans-onderwyser by Hoërskool Stellenbosch, deel haar fortés  en frustrasies.

Agter elke man: Boer soek 'n vrou-deelnemers vertel

Helen, Carna, Naomi Meyer 2015-01-26 Die sewende seisoen van Boer soek 'n vrou op kykNET het ten einde geloop en almal wonder wat nou gebeur. Naomi Meyer het by twee van die vroulike deelnemers gaan uitvind.

Sons of Settlers: "Ons behoefte is om net te jam"

Henry Cloete 2015-01-24 "Ons baat meer uit die vryheid van bloot te speel en ons liedjies vind natuurlik vorm as ons nie te behep raak met die idee van lirieke neerpen nie. Hoe minder struktuur daar is, hoe makliker kom ons idees na vore."

Vasgekeer

Simoné du Plessis 2015-01-23 Uit die pen van 'n graad 5-leerder: "'Moet ons net hier wag tot die storm verby is?' vra Liza met ’n bewerige stemmetjie. Sy gaan sit op die grond en trek haar knieë tot teen haar bors."

Die vrou wat alleen bly deur Karel Schoeman

Francois Smith 2015-01-23 "Maar selfs mindere Schoeman-werke soos dié bied diepe leesbevrediging, en oor die literêr-historiese waarde hiervan, of die gebruik daarvan as ’n huldigingsbundel, kan ’n mens gerus maar applous gee, aan skrywer én uitgewer."

LitNet: Jou onderwyser

2015-01-22 LitNet: Jou onderwyser

Spiritualiteit

CM 2015-01-22

Valsrivier – 'n lesersindruk vanuit 'n sielkundige perspektief

Anonieme psigiater 2015-01-22 "Die karakter Dominique noem baie selde hoe sy voel, gee geen refleksie op wat sy dink ander voel, of wat sy dink haar broer se gevoelens mag wees nie."

Bang vir stilte

Hennie Fritz 2015-01-21

Vir Jan Rap oor taal

Angus 2015-01-21

Koue Pole se hart klop warm vir Afrikaans

Jean Oosthuizen 2015-01-21 "Afrikaans is ’n wêreldtaal, nes enige ander: so lank as wat sy blootstelling kry, sal sy waardeer word, daarvoor is sy mooi genoeg." Jean Oosthuizen gesels met Karen Kuhn, dosent in Afrikaans by die Adam Mickiewics Universiteit in Pozna?, Pole.

Up the Creek Music Festival 2015

2015-01-21 "It is time to gear up for the annual Up the Creek Music Festival: a cocktail of superb live acts; all day activities and wacky antics at the fantastically original river stage."

Resensie: St Vincent

Suzette Myburgh 2015-01-21 "St Vincent het my ewe veel laat lag en huil."

Resensie: Vrystaatse Dorpe deur Jan van der Merwe

Darryl David 2015-01-21 Darryl David: "Vrystaatse Dorpe deur Jan van der Merwe is, in een woord, 'n pragpublikasie."

Festival voor het Afrikaans 2016

2015-01-21 Die volgende Festival voor het Afrikaans word in 2016 in Nederland en België aangebied. Hier is die eerste inligting.

Resensie: Sondebok deur Irma Venter

Madri Victor 2015-01-21 "Sondebok is die bewys dat Venter haar tuisgemaak het tussen die groot krimiskrywers, soos Deon Meyer, Karin Brynard, Chris Karsten en Rudie van Rensburg, in Afrikaans."
Top