Pasgelaai
Die heersende magspolitiek
2015-01-21 "Die feit dat Helen Zille vir Nomafrench Mbombo in die plek van Theuns Botha as die Wes-Kaapse minister van gesondheid aangestel het, moet gesien word teen die agtergrond van die herskikking van die landspolitiek waarin wit en bruin mense se politieke rol en invloed vervaag het."Lusitania-ramp (en so ietsie oor genl Hertzog)
2015-01-21 "Die keldering van die Britse passasierskip Lusitania deur 'n Duitse duikboot in Mei 1915 het 'n indirekte maar tog interessante nasleep in ons lasterreg gehad."Ek is nie Charlie nie
2015-01-21 "Die daad van terrorisme is die ekstremiste se skuld. Hulle is ook nie onskuldig hier nie. Maar Charlie is ook nie onskuldig aan ekstremisme nie."Hans Pienaar (1955–)
2015-01-21"My lewensfilosofie is dat ’n mens nie te veel aan ’n lewensfilosofie kan vasklou nie. ’n Mens moet dit heeltyd vernuwe en verander, anders gaan jy stagneer, ondergaan.” Lees Hans Pienaar se skrywersprofiel.
Ek soek na my Boeta, my Boeta, my Boeta ...
2015-01-20 "In die vroeë oggendlig word ons mooi berg die wrede berg. ’n Deuntjie uit my kinderdae draai deur my kop: 'Ek soek na my Dina, my Dina, my Dina. Ek soek na my Dina, die Dina van my.'"Rate hom met Renata: Rondomskrik
2015-01-20 In hierdie YouTube-onderhoud gesels Renata Redelinghuys met Richard September oor sy agt karakters in Rondomskrik wat by US Woordfees 2015 te sien is.Die vrou wat alleen bly
2015-01-20 Danie Botha resenseer twee draaiboeke van Karel Schoeman wat as een bundel verskyn het.oorlewingsgebed van die 21ste-eeuse kunstenaar
2015-01-20 "bly by my, heerterwyl die messe marsjeer ..."
Lina Spies resenseer Geloof anderkant Sondag
2015-01-19 "(D)aar (is) naas ongelowiges ook buitekerklike Christene wat hulle band met die kerk verbreek het, maar gelowig gebly het en wil bly. Dis veral met hulle dat Müller in gesprek tree."
Wie moet die skuld dra vir die gemors in die onderwys?
2015-01-19Die land se onderwys is in ’n krisis en die toekoms van miljoene kinders is duister. Jean Oosthuizen het met Paul Colditz, voorsitter Fedsas, gesels om agter die kap van die byl te probeer kom.
