Pasgelaai
Foto's: Die 21ste Absa KKNK bekendgestel
2015-01-28 Die 21ste Absa KKNK vind vanaf 3 tot 11 April 2015 op Oudtshoorn plaas. Die program is Sondag by die Katedraal Kelder in die Paarl bekendgestel.Onderhoud: Art-(de)code-(re)phrase | Kuns-(de)kodeer-(her)fraseer
2015-01-28 Ronnie Donaldson, eienaar van D-Street Gallery, vertel van 'n kuns-, wyn- en musiekgeleentheid op 30 Januarie 2015.Sonde van Lusinda deur Anton Schoombee
2015-01-28"Maar ’n wors het twee punte, dus moet elke saak seker maar van beide kante bekyk word. Wie is skuldig en aan wat? vra hierdie boek."
Dot Vermeulen oor kuns en kommunikasie
2015-01-28"Mens kan nie altyd lekker in my werk sien wat is skilderwerk en wat is digitaal nie, omdat die twee mekaar ook naboots. Korrespondensie sluit natuurlik altyd ook misverstande in, of selfs die onvermoë om te kommunikeer."
Pretorius v Dietrich 1872: Klinkende munt of papiergeld?
2015-01-28Hierdie bydrae gee ’n rare blik op ’n regsdispuut oor die vereiste betaalmiddel wat uit die vroeë 1870’s dateer.
Othello by Maynardville
2015-01-27 "Fred Abrahamse se keuse van akteurs is welgedaan en elke akteur se vertolking en uitbeelding van hul onderskeie karakters het toegelaat dat die karakters tot hul reg kom."
En as die verkoopsman jou 'n rat voor die oë draai?
2015-01-27 "As die gebruikte motor wat as die 'beste transaksie van die eeu' vir jou aangebied is, tog maar 'n paar skete het, of as die druiwe of perskes wat jy by die vrugtestalletjie langs die pad gekoop het, nie heeltemal 'die soetste in die Kaap' is nie, was dit bedrieglike wanvoorstelling?"Middernagtelike oop hek
2015-01-27 "Feit is dat mnr Bowden sy linkerbeen sodanig beseer het toe hy in die donker teen die oop hek vasgeloop het dat hy 'n aksie om skadevergoeding teen mnr Rudman ingestel het."Kind van God
2015-01-27 "Geagte PastoorEerstens, voor ek my redes gee vir hierdie skrywe wat eintlik so kort op die eerste volg, moet ek sê: dankie vir u belangstelling en besorgdheid."
'n Brief uit Grahamstad
2015-01-27 "’n Terugblik op my besoek amper ses jaar gelede aan Grahamstad."
