
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op die volgende bekronings vir 2015 besluit.
Die pryse sal na keuse van die bekroondes tydens bekroningsplegtighede, onderskeidelik op Stellenbosch (24 Junie) en Pretoria (2 Oktober) oorhandig word.
Hier is die volledige lys bekronings vir 2015.
![]() |
![]() |
|
Nicola Hanekom
|
Tertius Kapp
|



