Pasgelaai
Klaskamerklets: Onderhoud met Marthinus de Jager
2015-01-16 Klaskamerklets: Onderhoud met Marthinus de JagerOom Toon en tannie Rienie
2015-01-16 "Nooit het die twee mense enigiets in ruil daarvoor gevra of verwag nie. Dit sou inderdaad ’n belediging, asook ’n onbegonne taak, wees om hulle te probeer vergoed vir hulle vrygewigheid van gees."Vryheid van spraak: hoe vry is dit?
2015-01-16 "Die openbare pers met sy spraakvryheid pomp suurstof in ons demokratiese bestel in. Daarsonder dal die hele staatkundige bestel versmoor."
Nuwe boeke by LAPA Uitgewers in Januarie 2015!
2015-01-14 LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Januarie.Othello at Maynardville in Cape Town
2015-01-14 Othello previews on 14, 15 and 16 January (two-tickets-for-the-price-of-one) and opens on Saturday, 17 January at 20:15.Charlie Hebdo: Ek dink hardop
2015-01-13 "Ekstremiste floreer op die ekstreme reaksie van ander. Verdraagsaamheid is hul grootste vyand."Die Suiderkruisfonds as moreelbouer in die Suid-Afrikaanse samelewing tydens die Grensoorlog
2015-01-13"Hierdie artikel voer aan dat die Suiderkruisfonds sowel die impak van die dienspligstelsel op die burgerlike samelewing as die militêre samelewing versag het, samewerking en ’n eenheidsgevoel geskep het en, laastens, as moreelbouer gedien het."
Mistieke teologie dalk die kerk se reddingsboei
2015-01-13 Jean Oosthuizen gesels met twee teoloë wat fokus op die kontemplatiewe kant van spiritualiteit oor wat mistieke spiritualiteit behels en hoe dit van tradisionele kerk verskil.Willem Anker oor Samsa-masjien
2015-01-13 "Mens kan baie leer by insekte. Hulle was lank voor ons hier en sal lank na ons weg is, nog hier wees. Hulle doen duidelik iets reg. Praat van die kroon van die skepping ..."Antoinette Kellermann oor Samsa-masjien
2015-01-13"Alhoewel sy (my karakter) nie noodwendig haar man se kopwêreld verstaan nie, ondergaan sy ook 'n metamorfose wat haar vry maak van 'n jare lange lewe van huisvrou en ma wees."
