Pasgelaai
Liefde op papier: Láska na papier
2015-01-06 Durf nie die hart uitkeer!Dis skaamtelose naaktheid van onkunde,
oor die normaliteit van lyflike
liefde op papier.
Liefde op papier: Liefde verpas
2015-01-06 Liefde glo alles,Vertrou alles,
Beloof alles,
Slegs dade vermag en bewys alles.
Kuberkelder: Graad 9-vraestel vir Afrikaans HT
2015-01-06Vraestel 1 vir Afrikaans Huistaal, graad 9.
Liefde op papier: Nooit weer
2015-01-06 As ek nooit weer vir jou sê dat ek jou lief het nie,Sal ek dit nooit weer hoor nie?
Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT
2015-01-06Laai 'n toetsvraestel vir graad 8 Afrikaans Huistaal af.
Liefde op papier: Paradyspad
2015-01-06 Was dit die gedempte melodieëVan ’n vroeg-oggend radio iewers
Of die astrante haarsliet teen my neus
Wat my wakker-bewus gemaak het
van jou ingelepelde lyf hier teen my?
US Woordfees 2015: Sanlam | LitNet-poësieslypskool
2015-01-06 Jy kan nog inskryf vir hierdie slypskool. Kom skaaf saam met Lina Spies, Ronel Foster, Danie Marais en Nini Bennett aan jou gedigte by US Woordfees 2015. Kontak LitNet teen die 11de Februarie. Lees nog besonderhede hier.Liefde op papier: Ontdekkingsreis
2015-01-06 Ons is landmeters wat mekaar se lywemet liefdevolle vingers karteer
Klas-colloquium: Skoolwiskunde in Suid-Afrika: poort of slaggat
2015-01-06 Hercules Nieuwoudt gesels oor die stand van skoolwiskunde in Suid-Afrika.Liefde op papier: Een
2015-01-06 Opgekrul in die koepel van jou armdie hele wêreld oorwin
Soos ’n fetus drywend in slaap
gevul met droom
Liefde op papier: Jy met jou oë so mooi
2015-01-06 Jy met jou oë so mooien jou liefde vir my so groot soos ‘n vlooi,
Wat kan ek maak
om jou hart te raak?
US Woordfees 2015: Letterkunde en die liefde, teks en seks
2015-01-06Bekende skrywers bieg oor maniere waarop hulle taal gee aan die dinge van die lyf.
Liefde op papier: Ek onthou
2015-01-06 Toe jy, my sprokiesboekheldin,my hart en hoop herwin het
daardie dag.
US Woordfees 2015: Poolshoogte
2015-01-06 LitNet se Poolshoogte-skrywerskongres het die stand van die Afrikaanse letterkunde ondersoek, 20 jaar ná demokrasie. Kom gesels saam oor die ontdekkings.Liefde op papier: Lyf
2015-01-06 Groen, ja dis groenjou oë – loop die pad wat
my are oor my naakte lyf gooi.
