Pasgelaai

Liefde op papier: Wete

Willem Kruger 2015-01-05 die wete van my liefde
volg 'n melkwegbaan
van oneindigheid 

Liefde op papier: Wind

Wilhelm Krüger 2015-01-05  na die wind
hang die aandgeluide
sangerig
oor die grondpad

Liefde op papier: Vorms

Wilhelm Krüger 2015-01-05 wanneer die verlange gryp
vind ek in my werk,
die vorm van jou bolip

Liefde op papier: Die ander vrou

W Miles 2015-01-05 Elke oggend roep sy jou
op druppels dou 

Liefde op papier: Is dit liefde

Albert Maritz 2015-01-05 Is dit liefde
As jy maats was 

Liefde op papier: Rivier van liefde

2015-01-05  Hy betrag die aanloklike toneel
vanwaar hy sy kayak aflaai
voorberei, met waks streel
die saadjie van opwinding saai.

Liefde op papier: 4x4xVuur

Lee 2015-01-05 Ek wil …
jou lyf
jou mens
ontdek
soos die kronkelpas
van 4x4 op sy slakkebus

Liefde op papier: Naglyf

Lee 2015-01-05  Ek is in die paradys
as ek elke aand

so agter jou kan inskuif!

Liefde op papier: Lyfreis

Boekenier 2015-01-05 Eers begin ek by jou tone
knibbel en krap
dan beweeg ek op

Tim du Plessis resenseer Ester deur Kerneels Breytenbach

Tim du Plessis 2015-01-05 "Ester se storie in Breytenbach se hande is ’n stuk leesvreugde van begin tot end."

Onbeholpe denke

CM 2015-01-02

Oorrompel

CM 2015-01-02

Santepetiek

CM 2015-01-02

Oor TE Dönges, Tom Naudé en Ariel Sharon: die semi-grondwetlike krisis van 1967

Gustaf Pienaar 2015-01-02 " ’n Vorige Israelse premier, Ariel Sharon, het nou net mooi ’n jaar gelede – op 11 Januarie 2014 – gesterf nadat hy agt jaar vantevore in ’n koma verval het na ’n massiewe beroerte. Die bewustelose Sharon is in verpleeginrigtings versorg sonder dat hy ooit sy amp formeel kon neerlê. Dit herinner aan die semi-grondwetlike krisis wat Suid-Afrika in 1967 beleef het na TE Dönges se beroerte."

Resensie: Mellet Moll se Heilige Meetkunde, Swanesange en Nalewe

Dewald Koen 2015-01-02 "Mellet Moll het pas geskiedenis gemaak as die eerste Afrikaanse digter wat ’n trilogie as debuut gepubliseer het. Die drie bundels, getiteld Heilige Meetkunde, Swanesange en Nalewe, sluit tematies by mekaar aan en vorm ’n siklus wat saam gelees moet word. Die drie bundels is pragtig uitgegee, met kunswerke van Diek Grobler ..."

Eerbied

CM 2014-12-30

Trots

CM 2014-12-30
Top