Pasgelaai
Afrikaanse universiteit is haalbaar, sê Solidariteit
2014-12-16 Die Solidariteit Beweging se planne om ’n volwaardige Afrikaanse universiteit op die been te bring, lok wye reaksie uit. Jean Oosthuizen gesels met Flip Buys oor sy langtermyndroom vir ’n Afrikaanse “Harvard”.Klankkas-oorsig 2014: Die gehalte, die aanklank en die bisarre
2014-12-16 "Dit was ‘n jaar van twee helftes. Dít is die gevoel wat ek kry met terugskouing oor die talle Klankkas-onderhoude wat in 2014 gevoer is. Van die kunstenaars is wêreldbekend, ander swoeg nog om gigs vas te maak."Ampie van Straten (1937–1997)
2014-12-16"Met die Pendorings probeer ek demonstreer dat Afrikaans alles behalwe ’n stywe en omslagtige taal is en dat nuttige woorde en uitdrukkings nie van Afrikaans weerhou moet word nie. Dit verarm ons taal." Lees Ampie van Straten se ATKV-skrywersalbum.
Reinet Nagtegaal kan vlieg, sê Delores
2014-12-16 "Daar is ’n gapende gat in die breiwerk van die Kaap; ’n hele spul steke is laat val. Reinet Crouse-Nagtegaal; regsgeleerde, kunstenaar, lewenskunstenaar, filosoof en onstuitbare hedonis, is vort na haar voorvader toe."Nuwe Stories 3: Onderhoud met Ilisna Nel
2014-12-15 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Ilisna Nel antwoord 'n paar vrae.
Nuwe Stories 3: Onderhoud met Tanya van Buuren
2014-12-15 Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Tanya van Buuren beantwoord 'n paar vrae.
