Maryke Roberts2014-12-17"Stippellyn is ’n wonderlike ontsnapping aan die alledaagse, maar tog ook ’n dieper delf aan die seer waarvan rowe nog nie heeltemal genees het nie."
Jean Oosthuizen2014-12-17Suid-Afrikaners het oornag almal kwasi-regslui geword na die Oscar Pistorius- en Shren Dewanie-verhore. Maar is dit so eenvoudig? Jean Oosthuizen het gaan kers opsteek by Koos Louw.
Naomi Bruwer, Heloïse van der Walt 2014-12-16Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Heloïse van der Walt antwoord 'n paar vrae.
Naomi Bruwer, Susan Gaigher2014-12-16Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Susan Gaigher antwoord 'n paar vrae.
Willem Botha2014-12-16LitNet het die Woordeboek van die Afrikaanse Taal gevra om dié woorde van 2014 uit te sonder. Willem Botha, Hoofredakteur en Uitvoerende Direkteur van die WAT, het 'n lys woorde gestuur wat die WAT-personeel meen vanjaar op Suid-Afrikaners se lippe was.
Naomi Bruwer, Christina van Deventer2014-12-16Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Christina van Deventer beantwoord 'n paar vrae.
Heinie Heydenrych2014-12-16Hierdie artikel ondersoek die redakteurskap van Eugène Marais, een van die eerste Suid-Afrikaanse joernaliste wat ondersoekende joernalistiek beoefen het en dit doeltreffend in sy kritiek aangewend het.
Naomi Bruwer, Corné Koegelenberg2014-12-16Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Corné Koegelenberg beantwoord 'n paar vrae.
Naomi Bruwer, Carla Kargaard2014-12-16Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Carla Kargaard beantwoord 'n paar vrae.
Naomi Bruwer, Martin Laubscher2014-12-16Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Martin Laubscher beantwoord 'n paar vrae.
Sonia Cabano2014-12-16"Nou kyk, vir iemand soos ek, wie se lewe rondom kos wentel, is dit ’n bykans onbegonne saak om net tien hoogtepunte uit te sonder. Wat van vyftig?"
Naomi Bruwer, Frederick Botha2014-12-16Nuwe Stories 3 is pas gepubliseer as eindresultaat van die Nuwe Stories-skryfkompetisie wat deur Human & Rousseau in samewerking met LitNet aangebied is. Frederick Botha beantwoord 'n paar vrae.
Kerneels Breytenbach2014-12-16 Oor: Die PEN-kongres van Afrika-PEN-sentrums; mediavryheid in Turkye; Marthie Momberg deur Israeli-regering verbied om ’n internasionale konferensie in Bethlehem by te woon
Annie Gagiano2014-12-16"Though she exists only in fiction, Remi is an unforgettable character whose humane and spirited nature recognises the ugly, unnecessary barriers that many non-African people continue to put up against Africans for ridiculous reasons, impoverishing their lives."