Pasgelaai

Resensie: Nuwe Stories 3

Dewald Koen 2015-01-06 "Nuwe Stories 3 is ’n boeket van nuwe stemme vir die Afrikaanse kortkuns," skryf Dewald Koen.

Liefde op papier: Die ketting

Albert Maritz 2015-01-06 Kleintyd
Klim op en ry
Val af
Dis fietsry

Oor Moment – 'n onderhoud met Anna Davel

Anna Davel, Naomi Meyer 2015-01-06 "Ek kan cappuccino’s drink en nou en dan soesji eet, en daarom voel ek skatryk. Ek doen hierdie musiek ... ook omdat dit vir my betekenis aan my lewe gee en voel soos iets wat ek absoluut moet doen om asem te haal."

Vonnisbespreking: Is die Moslemhuwelik nou ’n erkende huwelik?

Linda Schoeman-Malan LitNet Akademies (Regte) 2015-01-06

In Faro v Bingham kom die vraag na die Moslemvrou se regte ten aansien van die Moslemhuwelik en die regsgevolge daarvan by ontbinding van die huwelik opnuut ter sprake. Linda Schoeman-Malan bespreek die vonnis.

Liefde op papier: Deur die jare

Albert Maritz 2015-01-06 Deur die jare het ek jou karamel
Jou bitterals
Jou erfgoed
Jou byster
Gesmaak
Deur liefde

Liefde op papier: Wordende een

Renè Hvidsten 2015-01-06  Jy het – vol verwildering – jou oë neergeslaan,
aarselend, maar onwillekeurig en heel beskaam
het jy blosend onder my blik
jou nagjurk reg rangskik.

Liefde op papier: Les my dors

Renè Hvidsten 2015-01-06 Les my dors
Voel jou lyf teen my Lieflyf
as jy teen my kom lê

Johannes 5:46 & 47

Jaco 2015-01-05

Gesogte geluide

CM 2015-01-05

Verpligte stilswye

CM 2015-01-05

Book review: The World’s Great Question: Olive Schreiner’s South African Letters 1889–1920

Eva Hunter 2015-01-05 "Thank Mr Ghandi [sic] for the invitation to the meeting but you know I hate war. It is against my religion – whether it is Englishmen travelling thousands of miles to go & kill Indians in India or Indians travelling thousands of miles to kill white men whom they have never seen in Europe."

Net vir my kinders II lewer 'n bydrae tot Suid-Afrikaanse genealogie

Paul Bremer, Naomi Meyer 2015-01-05 Suid-Afrika staan nog in sy kinderskoene as dit by die opteken van genealogie kom. Paul Bremer, afgetrede ginekoloog, se tweede boek oor sy familiestamboom het egter onlangs verskyn. Hy vertel vir Naomi Meyer hiervan.

Liefde op papier: met liefde uit Jozi

Daniel Stephanus Coetzee 2015-01-05 ek stuur vir jou ’n skildery van my
om ten minste één vaal muur te versier 

Liefde op papier: Brandende liefde

Daniel Stephanus Coetzee 2015-01-05 die nag is donker, pikgitswart soos die dood
takke krap soos zombies op die dak 

Liefde op papier: Boulyn

2015-01-05 ek wat bou – ek die man
ken die lê van ’n boulyn,
die lemdun grens
en al lê dit getrek op ’n plan 

Liefde op papier: Hoop

Wilhelm Krüger 2015-01-05  in hierdie sagtheid
tussen lig en donkerte
wil ek my aan jou
verewig

Liefde op papier: Herfs

Wilhelm Krüger 2015-01-05 die sagtheid van herfsdae
en skemerkalmte
maak my hart rustiger
en die opwelling vind 
Top