Pasgelaai
Afrikaans EAT: Graad 8: Woordeskat en spelling
2014-12-09Toets graad 8's se woordeskat en spelling in die Afrikaans EAT-klas.
Our hunting fathers
2014-12-09 "Buys is vir my in sy hoof-'bewegings' die romanekwivalent van WH Auden se gedig 'Our hunting fathers', ook wat die ontginning van dieper betekenisimplikasies deur middel van (metaforiese) inkongruensie betref ..."Robbie Wessels: "Dit het al hoe meer gemaklik vir my geraak om oor te slaan na dieper liedjies"
2014-12-09 "Ek dink die snaaksste materiaal is dit wat vanself gebeur. Met komedie voel ek daar moet nie te veel inspanning wees met die skryfproses nie."Die Heuwels Fantasties: "Die album is ’n breë storielyn ..."
2014-12-09 "Wat kan van die liedjie waarmee ons besig is, die beste weergawe moontlik maak, sonder om dit te oorkompliseer?"
Deborah Steinmair se Spieëlbeeld op kykNET
2014-12-08 "Om vir TV te skryf is soos kopieskryf in die sin dat dit minder kreatief is, dis eerder ’n vaardigheid, soos handwerk: jy moet bitter knap wees, maar jy is ’n woordsmid, ’n woord-mechanic. Jy moenie skiem jy’s ’n digter nie, hoor."
US Woordfees se feeskoerant-kompetisie: Inskrywings
2014-12-05 Wat moet die naam van die US Woordfees se feeskoerant wees? Lees hier die inskrywings.Alles wat jy van War Horse moet weet
2014-12-05 Toneelpoppe haal soms die nuus – soos Chester Missing, wat onlangs met Steve Hofmeyr gebots het. War Horse is 'n marionetteperd van 'n ander kleur. Lees van dié perd se geskiedenis – en waarom jy in die Kunstekaap na hom moet gaan kyk.One Man vs "One Man"
2014-12-04 James Woodhouse, publisher at Kwela, tells Naomi Meyer about a literary coincidence – some real life crime fiction.
