Pasgelaai
Foto's: Bekendstelling van Marlene van der Westhuizen se Geheime van 'n Franse kookklas
2014-11-27 Marlene van der Westhuizen se nuwe kookboek, Geheime van 'n Franse kookklas, is Saterdag 22 November by die Grand Roche Hotel in die Paarl bekendgestel.Hoe die Afrikaanse Taalraad oor die US se hersiene taalbeleid voel
2014-11-27 "Taal is gelyk aan identiteit – dis nie sommer ’n nutsmiddel nie."Hoe PEN Afrikaans oor die US se hersiene taalbeleid voel
2014-11-27 "Die bestuur van PEN Afrikaans is versigtig optimisties oor die hersiene taalbeleid van die US. Dis egter onmoontlik om te raai wat die langtermynimpak van hierdie beleidsverandering op Afrikaans as akademiese taal gaan wees."Boekbekendstelling, Hartenbos: Goeiemôre, Mnr. Mandela
2014-11-27 Zelda la Grange sal op Dinsdag, 23 Desember 2014, met Melt Myburgh gesels.Tien vrae: Elaine Marais oor Afdraaipad
2014-11-26 "In hierdie geval was ek werklik onkant gevang deur hoe algemeen emosionele aftakeling voorkom. Dis iets wat mense eerder wegsteek. Dis regtig hartverskeurend om te hoor hoe baie vroue afgebreek word deur die mense wat veronderstel is om hulle lief te hê en veilig te laat voel."Foto's: Eerste kykNET-Rapport Boekpryse word toegeken
2014-11-26 Die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is Vrydag 21 November tydens 'n keurige bekroningsgeleentheid in die Westin Hotel bekend gemaak. Naomi Bruwer het foto's geneem by die glansgeleentheidkykNET-Rapport Boekpryse 2014: Commendatio vir ’n Ander mens deur Zirk van den Berg
2014-11-26 "’n Rolprent is afhanklik van ’n aangrypende storie en in Zirk van den Berg se verhaal van Daniël Enslin, ’n vaal mannetjie wat ’n ander mens moet word om te kan oorleef, is daar genoeg spanning om jou vir 90 minute vasgenael in jou bioskoopstoel te laat sit!"kykNET-Rapport Boekpryse 2014: Commendatio vir Die oorlog kom huis toe met Albert Grundlingh en Bill Nasson as redakteurs
2014-11-26 "Die oorlog kom huis toe bied aan die leser die geleentheid om te herbesin oor die betekenis van die oorlog binne ’n eietydse konteks waarin daar opnuut gesoek word na gedeelde ervarings in die verlede om ons hoop te gee op die moontlikheid van samewerking en versoening."Kyk 'n boek: Kruispad deur Deon Opperman
2014-11-26 "En hoe verbluffend dit ook mag klink, síén jy hoe die verhaal ontvou. Dis asof jy TV lees. Boonop spring tonele van die een na die ander net soos op TV as jy die advertensies uitsny. Daar is byna geen pouse om te gaan piepie of wyn te gaan skink nie. Voorspelbaar en doelgerig stuur Opperman jou van een episode na die volgende."kykNET-Rapport Boekpryse 2014: Commendatio vir Wolf, wolf deur Eben Venter
2014-11-26 "Met hierdie roman toon Venter weer eens dat hy nie huiwer om die kilste moontlike scenario’s van hulle leefwêreld vir sy lesers te teken nie."Charles Fryer (1946–2014)
2014-11-26"Ek is by voorkeur ’n liriese digter en daarvoor het ek meer ledige uurtjies nodig, tyd om stemminge op te vang. ’n Mens moet rustig word sodat jy kan oopgaan van binne. Soos die pottebakker moet jy regstaan om raak te vat, want as ’n vers kom, dan kóm hy. Knip jy sy asem kort, is hy dalk verlore." (Transvaler, 15 Mei 1981)
