Pasgelaai
Twee pappas en een baba
2014-12-03"Dit wil voorkom of daar baie kinders in kinderhuissorg is wat alles sou gee om ’n liefdevolle pappa of mamma te hê. Maar wat van twee pappas of twee mammas?"
Aanpassing van grootte-mengsels tydens voorraadtoewysing in ’n kettingwinkel
2014-12-03Hierdie artikel beskou 'n gevallestudie van die probleem van voorraadtoewysing aan Pep Stores Bpk. (PEP), een van die vernaamste kleinhandelaars in Suid-Afrika.
LitNet-spens: ’n Boudjie van my Vroutjie
2014-12-03 ’n Boudjie van my Vroutjie is ’n korterige komiese eenbedryf van 20 bladsye losweg gebaseer op Roald Dahl se kortverhaal Lamb for the Slaughter.
RSG Sanlam Radiodramakompetisie: Onderhoud met Ingrid Pentzhorn
2014-12-03 "Dis opwindend dat mens glad nie deur stelle of milieus (en dus begroting) beperk word nie. Jou karakters kan enigiets aanvang, op enige plek."Resensie: Horrible Bosses 2
2014-12-03 "Ek vermoed die rede hoekom hierdie fliek nie Dumb and Dumber heet nie, is omdat daardie titel reeds gevat is."RSG Sanlam Radiodramakompetisie: Onderhoud met Martie Swanepoel
2014-12-03 "Ek skryf al 36 jaar vir 'n leser. Om skielik vir 'n luisteraar te skryf, was 'n aanpassing. Ek moes leer om spaarsaming met woorde te werk en om in die gesproke taal te skryf."RSG Sanlam Radiodramakompetisie: Onderhoud met Zesta Vorster
2014-12-03 "Die radiodrama het ’n besliste voorsprong bo televisie, film en verhoog – te danke aan die 'verbeelding'-ding."Aantekening: Internasionale strafregtelike jurisdiksie vir die Afrika-hof: problematiese aspekte en die implikasies daarvan
2014-12-03 Hein Lubbe ondersoek die problematiese aspekte en implikasies van die internasionale strafregtelike jurisdiksie vir die Afrika-hof.Swart onderwysstudente se belewing van hulle opleiding in vroeë kinderonderwysopleiding aan ’n voormalige wit universiteit: ’n gevallestudie
2014-12-03Hierdie artikel fokus op die ervarings van swart studente aan ’n voormalige wit universiteit binne die VKO-program en die mate waarin hierdie ervarings tot lae registrasiesyfers bydra.
LitNet Akademies-resensie-essay: Mede-wete deur Antjie Krog
2014-12-03 "Mede-wete is vir die ernstiger poësie-liefhebber ’n bundel wat saam met Kaar van Marlene van Niekerk en Breytenbach se vyf-en-veertig skemeraandsange tot absolute hoogtepunte van die afgelope twaalf maande behoort."Onderhoud: Oorlogsfutiliteit gryp steeds die verbeelding aan
2014-12-03 Jean Oosthuizen gesels met Albert Grundlingh oor die betekenis van die Anglo-Boereoorlog in ’n eietydse konteks.Antieke slawerny en die vroeë Christendom: teoreties-hermeneutiese perspektiewe, probleme, en die opkoms van Doulologie
2014-12-03 Hierdie artikel ondersoek die verskillende teoreties-hermeneutiese perspektiewe en primêrebronprobleme in verband met die studie van antieke slawerny in die vroeë Christendom.
