Pasgelaai

Resensie: Biegbrief en ander verhale deur Esta Steyn

Deborah Steinmair 2014-11-26 Deborah Steinmair oor kortverhaalskrywers en hul storielyne: "Skynbaar pluk Steyn hulle moeiteloos uit die lug. Sy skryf oor wat sy ken en haar verbeelding is vrugbaar."

Bekendstelling van Chris Karsten se Die Respektabele Meneer Hartslief in Pretoria

Yves T'Sjoen Boeke en skrywers 2014-11-26

Margarethie Bredenkamp gee 'n fotobeeld van twee bekendstellingsgeleenthede van Chris Karsten se jongste roman, Die respektabele Meneer Hartslief, by Waverley Biblioteek en Graffitti boekwinkel in Lynnwood.

Foto's: Bekendstelling en bekroningsgeleentheid van Nuwe Stories 3

Naomi Bruwer 2014-11-26 Donderdag 20 November is Nuwe Stories 3 in die Harley Davidson Klubhuis in Kaapstad bekendgestel. 

ATKV/SA Akademiepryse 2014: LitNet-artikels vier hoogty

2014-11-25 LitNet Akademies publiseer drie van die ses wenartikels vir die ATKV/SA Akademiepryse vir 2014.

Selfs Eskom demp nie Sarita Uranovsky in Endler

Carine Janse van Rensburg 2014-11-25 Sarita Uranovsky lewer 'n begeesterde vertolking van Beethoven se immergewilde vioolkonsert.

Die twee lewens van 'n bruin intellektueel

Rohan Magerman 2014-11-25 "Soos Irshaad Allie kan ek ook maklik tussen twee taalvariante switch. Dis hoe ek vir my mense wys ek het nie vergeet waarvandaan ek kom nie. Kaaps is lankal nie meer net skollietaal nie, maar ook die taal van die bruin intellektueel."

Kaapstad: Amici-strykkwartet vereer plaaslike komponiste op 1 Desember

2014-11-25 Die Amici-strykkwartet lewer op Maandag 1 Desember ’n uitvoering van werke van drie plaaslike komponiste.

Stellenbosch, 9 December: "Bones, bricks, mortar and souls"

2014-11-25 You are kindly invited to attend a third concert event that explores music in relation to landscape, on Tuesday 9 December at 18:00-19:30 in the Fismer Hall, Stellenbosch.

Stellenbosch Choral Music Workshops

2014-11-25 The Stellenbosch Kunswedstryd and Stellenbosch University's Division for Choral Music join forces to provide school teachers, choral conductors and church musicians with inspiration and support for their committed and excellent work for Choral Music in South Africa.

LitNet-spens: Die tandetrekker

Nico Luwes Academic research 2014-11-25

Iewers op die Russiese platteland in 1884 doen ’n mediese ordonnans, met geen ondervinding van tandetrek nie, hom voor as die ware dokter...

BSV-Skryfwedstryd 2015

Corlietha Swart 2014-11-25 Die landswye BSV-Skryfwedstryd 2015 skop hierdie week af. Laai die inligting oor onderwerpe en prysgeld hier af.

Nuwe bestuur van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging vir 2015 verkies

Corlietha Swart 2014-11-25 Die nuwe BSV-bestuur, wat vir 2015 aan die stuur van BSV-sake sal staan, is tydens die jaarlikse algemene jaarvergadering en afsluiting, wat op 13 November plaasgevind het, verkies.

LitNet Akademies (Opvoedkunde): Bekendstelling

2014-11-25 LitNet Akademies (Opvoedkunde) is oop vir voorleggings.

Beheer- en toesiggeveg oor 'n kind

Gustaf Pienaar 2014-11-25 "Regter King van die Hooggeregshof in Kaapstad begin sy interessante uitspraak van vroeg in 1994 in McCall v McCall deur daarop te wys dat Amerikaanse paartjies wat skei, die gebruik het om vir hulle vriende 'n groetekaartjie te stuur met die woorde 'The war is over, we are divorced.'"

Paradoksaal

CM 2014-11-24

Aansoeke vir die prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting

2014-11-24 Aansoeke vir die prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting, wat toegeken word vir ’n projek op die terrein van die bevordering van kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland, word ingewag. Aansoeke sluit op 5 Desember.

Opvoedkunde-verwante-artikels reeds gepubliseer in LitNet Akademies

2014-11-24 'n Lys met die geakkrediteerde opvoedkunde-verwante-artikels wat reeds in die afdeling vir Geesteswetenskappe verskyn het. Toekomstige artikels sal in die nuwe Opvoedkunde-afdeling van LitNet Akademies verskyn.

Opsy

CM 2014-11-21
Top