Pasgelaai
Interview with Peter Klatzow, winner of the Helgaard Steyn Award 2014
2014-10-17 Piete Klatzow on winning the Helgaard Steyn Award for Composition.kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Zirk van den Berg
2014-10-16 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgestel. ’n Ander mens deur Zirk van den Berg is genomineer in die kategorie: Film.Bruin nasionalisme in die Wes-Kaap?
2014-10-16 "...nasionalisme is ’n gevaarlike speletjie wat versoening op die duur skade kan berokken."Borg 'n woord vir Internasionale Woordeboekdag
2014-10-16 Borg 'n woord vir WAT as jy lief is vir Afrikaans!kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Marlize Hobbs
2014-10-16 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Score my ’n gwai deur Marlize Hobbs is genomineer in die kategorie: Film.
kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Jaco Jacobs
2014-10-16 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word deur Jaco Jacobs is genomineer in die kategorie: Film.kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Steward van Wyk
2014-10-16 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Steward van Wyk was een van die beoordelaars van die Fiksie-kategorie.kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Mike van Graan
2014-10-16 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Mike van Graan was een van die beoordelaars van die Niefiksie-kategorie.kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Irna van Zyl
2014-10-16 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Irna van Zyl was een van die beoordelaars van die Niefiksie-kategorie.Verdwyn die e-resensie in die digitale toekoms?
2014-10-16 "Die nuuskierige leser kan nou nog die papier-Rapport met Van Zyl se resensie iewers gaan soek. Maar ek wonder tog: Is in ’n toekoms sonder papierkoerante (wat al voorspel is) die wegval van negatiewe menings en die beskikbaarheid van slegs positiewes ondenkbaar?"WOW se Nasionale Spelfees spook dinge hierdie naweek uit
2014-10-16 Die finale ronde van WOW se Nasionale Spelfees word Saterdag 18 Oktober in Stellenbosch aangebied. Leerders van Graad 1 tot 10 uit agt provinsies by die Universiteit van Stellenbosch bymekaarkom om hul klank- en spelvaardighede te meet.Boekbekendstellingsgeleentheid: Die Bom – Suid-Afrika se kernwapenprogram
2014-10-16 "Pik (Botha) het die boek “geniaal” genoem, “hoogsbegaafd” en nog ’n paar ander dinge ... en die skrywers behoort eredoktorsgrade daarvoor te kry ..."Tien vrae: Willem Anker oor Buys
2014-10-16 "Dit is seker ’n ongesonde en perverse stokperdjie, maar ek kan my nie voorstel dat ek binnekort gaan begin seëls versamel nie."Award-winning cellist Anichenko returns to UNISA
2014-10-15 The winner of the 5th Unisa International String Competition, cellist Georgi Anichenko, returns to South Africa this October on another concert tour.
