Pasgelaai

Spoed?

2014-11-11

Taalverskuiwing en taalhandhawing onder Afrikaanse ekspatriate

Jako Olivier, Ernst Kotzé LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2014-11-11

Hierdie artikel ondersoek die aard van taalverskuiwing en -handhawing wat voorkom onder Afrikaanssprekendes wat oor die wêreld heen geëmigreer het.

Die ysterkoei sweet nog steeds

Iván Kovács 2014-11-11 Opgedra aan geestelikes en ander sekswerkers van die gees, met die hoop dat hulle ons nie heeltemal in die afgrond lei nie, maar liewers wakker skrik, en uiteindelik die liggies van hulle vervlakste lampies aansteek.

Die duiwel is los oor godsdiens in die skole

Jean Oosthuizen, Hans Pietersen SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2014-11-11

Hans Pietersen se organisasie se hofaansoek wat openbare skole wil verbied om net een godsdiens voor te staan het die hele land aan die gons. Jean Oosthuizen wou by hom weet wat sit agter dit alles?

Exhibition of Paintings by Michele Davidson, Wellington, 15 November

2014-11-11 You are invited to the opening of a solo exhibition of paintings, Balance, by South African artist Michele Davidson at the Breytenbach Gallery in Wellington on the 15th of November.

Onderhoudend: Roela Hattingh

Roela Hattingh 2014-11-11 "30 nagte in Amsterdam is hoeka ’n 'storie' wat wys hoe taal gebruik kan word om te onderdruk en te bevry."

Word ook die Afrikaanse letterkunde in ’n digitale toekomsblik gedruk?

François Verster 2014-11-11 Abraham de Vries het 'n boekresensie op die internet gesoek. Hy het die volgende boodskap gekry: "Hierdie webskakel bestaan nie." Hier skryf Francois Verster, Naspers se argivaris, wat van al die data word.

Vonnisbespreking: Grondwetlike aspekte van die registrasie van huisbouers en die billikheid van private arbitrasiebeslissings

IM Rautenbach 2014-11-11 Ingevolge die Wet op Beskermingsmaatreëls vir Behuisingsverbruikers 95 van 1998 kan aanspraak op vergoeding vir brouwerk deur bouers slegs gemaak word indien die bouer geregistreer is.

Teaterresensie: The last moustache by die Baxterteater

Naomi Meyer 2014-11-11 "Hierdie toneelstuk open gesprek - oor spieëls en raaisels, oor wat mens moet glo in die media en van almal rondom ons se perfekte Facebook-tentoonstellings. Gaan kyk veral vir lekker vermaak en energieke toneelspel."

Vermis op Allesverloren beeld kleindorpse lewe uit

Elbie Adendorff 2014-11-11 "Die soektog na Erta is boeiend en die kennismaking met die karakters is interessant."

Onderhoud met die nuwe voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Wessel Pienaar, Naomi Meyer 2014-11-11 "Dit is wat wonderlik is van die Akademie. Die kunstenaar se inspanning kan die geestesgoedere bied vir die wetenskaplike se ontspanning en die toegepaste wetenskaplike kan die hulpmiddele help ontwikkel wat die kunstenaar ter wille is. Daarom ’n onomwonde ja, die wetenskap én die kuns roer my!"

Is warm water ’n "gevaarlike wapen"?

Gustaf Pienaar 2014-11-10 "Die pa het die pot water gegryp en dit op die seuntjie omgekeer sodat sy boudjies erg gebrand het. Hy moes hospitaalbehandeling ontvang."

LitNet-spens: Die oudisie

Nico Luwes 2014-11-10

’n Gefrustreerde regisseur wil huis toe gaan na ’n hele dag se onsuksesvolle oudisies deur aktrises, maar wanneer een aktrise laat opdaag, loop ’n baie komiese ontmoeting uit op ’n roerende einde. Perfek vir ’n jong aktrise en kort genoeg vir ATKV-skoletoneel.


Mark

2014-11-10

En die skare juig

CM 2014-11-10

Sarita Uranovsky in Endler, Stellenbosch, 21 November

2014-11-10 Die Suid-Afrikaans gebore Sarita Uranovsky, wat tans in Boston in die Verenigde State woon, is op Vrydag, 21 November die solis in die jaarlikse Huberte Rupert Gedenkkonsert in die Endlersaal. Sy sal onder andere Beethoven se gevierde Vioolkonsert uitvoer.

Zanta Hofmeyr and Malcolm Nay, Pretoria, 23 November

2014-11-10 You are invited to a violin and piano duo recital with Zanta Hofmeyr and Malcolm Nay at Unisa's Sunnyside Campus.

Violinist Zanta Hofmeyr in concert with pianist Malcolm Nay

Ina van Rooyen 2014-11-10 The celebrated violinist Zanta Hofmeyr will perform with duo partner Malcolm Nay on Sunday 23 November at 16:00 in Unisa’s Enoch Sontonga Hall.

Boekbekendstelling: Buys deur Willem Anker

Franci Vosloo 2014-11-10 Willem Anker: "Geweld is die fondament van die beskawing; dit was nooit anders nie en dit gaan nooit anders wees nie."

PEN Afrikaans druk Ukusela eKapa se bekers vir skoolbiblioteek

Naomi Bruwer 2014-11-10 PEN Afrikaans het Saterdag 8 November ten bate van Dennegeur-laerskool in Elgin se skoolbiblioteek aan die Ukusela eKapa-projek deelgeneem. 
Top